negativity towards crossbowhunters by bowhunters

Discuss everything related to crossbows in general.....

Moderators: Jakkas, Guardian, hawkster, Gerhard, jcdup, James

Will you stop buying the magazine if crossbows are included?

Yes
3
8%
No
37
93%
 
Total votes : 40

negativity towards crossbowhunters by bowhunters

Postby AHBH » Thu Sep 23, 2010 10:23 am

According to the editor of Africa's Bowhunter magazine and letters of bowhunters published in the magazine it is apparent that they will lose readers because their readers will stop subscribing or buying the magazine if it should start to include articles about crossbows and crossbow hunting. Please give your view supported by your reasons based on substantial facts.
Luke 6:31 is the rule I live by
I did not climb up the food chain to eat plants
Mathews DXT
User avatar
AHBH
Specialist
Specialist
 
Posts: 245
Joined: Sat Feb 16, 2008 5:14 pm
Location: verkieslik in die bos (PE)

Postby henried » Thu Sep 23, 2010 10:37 am

Tydskrifte is duur.

Ek as 'n leser sal daarvan hou om een tydskrif te koop wat alle tipe jag bevat en bespreek. Hoe anders word ek blootgestel aan ander forms van jag????
Life Christian Adventure
www.lifeca.org
User avatar
henried
Major
Major
 
Posts: 1993
Joined: Mon Jul 14, 2008 3:49 pm
Location: Vanderbijlpark

Postby bow007 » Thu Sep 23, 2010 10:41 am

In my opinion, hunting is hunting... whether you do it with a bow, rifle or spear! It's a bow magazine after all... thus longBOW, compoundBOW & crossBOW fall under the same category!?
"I do not hunt for the joy of killing but for the joy of living, and the inexpressible pleasure of mingling my life however briefly, with that of a wild creature that I respect, admire and value."

Bowtech Allegiance '07, 73lbs, 29"
Winner's Choice string
Truglo 5pin sight
NAP drop-away
308fps with 432gr Beaman Arrows

Elite GT500, 81#, 29"
VaporTrail Drop-away
User avatar
bow007
Second Lieutenant
Second Lieutenant
 
Posts: 1068
Joined: Mon Sep 14, 2009 11:11 pm
Location: Nelspruit

Postby ludwig » Thu Sep 23, 2010 10:43 am

Ek koop nie die tydskrif huidiglik meer nie, maar ek kan nie sien dat net omdat hulle kruisboë wil insluit, dat hulle lesers getalle dan skielik gaan afneem nie. Ek dink daar is ander redes hoekom hulle nie by kruisboë betrokke wil raak nie. Ek weet Rean Steenkamp het genoem dat hulle negatiewe reaksie vanaf ABO gekry het rondom kruisboë, asook dat Cleve Chene genoem het dat hy voel ABH&A moet nie op hierdie stadium met kruisboë betrokke raak nie. ABO se argument was dat kruisboë baie makliker onder 'n lisensierings wetgewing kan val indien dit tot op daai punt sou kom, en dat ABO hulle om hierdie rede van kruisboë wil distansieer omdat dit veel eerder as 'n vuurwapen gekalisifiseer kan word.

Of hulle redenasies nou water hou of nie is nie my plek om te besluit nie, maar ek noem dit net omdat ek voel daar steek baie meer agter die Kruisboog ding met ABH&A as net die lesers getalle wat hulle bang is om te verloor.

Ek dink nie regtig dat enige boogjagter teen kruisboog jag as sulks is nie. Net soos meeste boogjagters ook nie teen geweerjag is nie. Om 'n kragtige kruisboog te he vir jag doeleindes is een van die dinge op my wishlist wat ek nog graag wil doen in die toekoms, maar ek kan self ook baie goed verstaan dat boogjagters nie kruisboë in hulle geledere wil verwelkom as een en dieselfde ding nie. Ek het dit al voorheen genoem, en sal dit weer aanspreek. Dis tyd dat kruisboog jagters hulle eie organisasie stig wat na hulle belange kan omsien en vir hulle 'n stem kan wees by wetgewing sake, want die boogjag organisasies het dit al telkemale duidelik gemaak dat hulle opposisie teen kruisboog jag nie gou gaan verander nie. Miskien is 'n tydskrif eie aan kruisboog jag dalk ook nie 'n slegte idee nie? Toe ABH&A sy ontstaan gehad het, was boogjag maar 'n baie klein sport in SA met minimale belangstelling. So mens het nie die groot getalle nodig om 'n publikasie op die been te kry wat van nut kan wees vir die kruisboog gemeenskap nie. Dalk help so Pro-kruisboog publikasie juis om die beeld van kruisboog jag te verbeter en mense meer in te lig daaroor.
"All our knowledge has its origins in our perceptions" ~ Leonardo da Vinci
User avatar
ludwig
Brigadier General
Brigadier General
 
Posts: 3717
Joined: Tue Jul 03, 2007 7:13 am
Location: Centurion

Postby AHBH » Thu Sep 23, 2010 10:59 am

Ludwig nou het jy die spyker op die kop geslaan en as ek die finansies gehad het het ek dadelik met 'n kruisboog tydskrif begin. Wat jy nou hier sê oor ABO is vir my 'n "eye opener" want ek het self gewonder hoekom hulle geaffilieer is by IBO wat 3D kompetisies met kruisboë sanksioneer en dit in hulle reëls inkorporeer, maar nie ABO nie. 'n Mens kan mos nie geaffilieer wees by iets as jy nie met alles waarvoor hulle staan saamstem nie. Ek dink Rean is onder baie druk van die boog handelaars en verspreiders wat in sy tydskrif adverteer. 'n Kruisboog is ook op my wishlist :roll:
Luke 6:31 is the rule I live by
I did not climb up the food chain to eat plants
Mathews DXT
User avatar
AHBH
Specialist
Specialist
 
Posts: 245
Joined: Sat Feb 16, 2008 5:14 pm
Location: verkieslik in die bos (PE)

Postby Andre van Tonder » Thu Sep 23, 2010 6:00 pm

Ek dink Rean is onder baie druk van die boog handelaars en verspreiders wat in sy tydskrif adverteer.


Besigheid is seker maar besigheid en duidelik is ek nie in die bedryf nie ... maar ... dis vir my verkeerd dat adverteerders druk op die publikasie kan uitoefen oor wat mag en nie mag ingesluit word in die publikasie nie.

'n Kruisboog is defnetief nie 'n boog nie, maar wat sal dit nou van die boogindustrie af wegneem as hulle die groep kan help om op hulle voete te kom. Wat van iets soos 'n twee-maandelikse bylae wat net oor kruiboee handel ... en as die behoefte daar is kan iemand later 'n toegewyde kruisboogtydskrif begin.

Dit is in elk geval maar my gedagtes oor die onderwerp ...
It is by doing today what others won't that we will have tomorrow what others don't
User avatar
Andre van Tonder
First Lieutenant
First Lieutenant
 
Posts: 1458
Joined: Tue Jun 24, 2008 1:47 pm
Location: Nelspruit

Postby Gnu » Mon Sep 27, 2010 3:07 pm

I’ve being following this discussion for some time now and would like to comment on the STATEMENT made by the magazine’s editor that he wanted to keep it strictly a bow hunting magazine and think by adding articles relating crossbow would change it views or core focus.
I have taken the time and analyse the last 4 issues and found the following:
• Articles and advertisements about rifles (Especially about mussel loading etc.)
• Lingerie and swimwear advertisements
• Air Rifles advertisements
If we really want to be anal about this topic should we or should we not include crossbow to the magazine? For me crossbow hunting is closer to bow hunting that either one of the 3 topics above. If you want this mag. to be bow hunting ONLY you need to remove some monthly articles and advertisements and lets be consistent with our comments.
Gnu
Private
Private
 
Posts: 36
Joined: Thu Mar 25, 2010 8:18 am
Location: Pretoria

Postby Bandy » Tue Nov 23, 2010 1:35 pm

I think that introducing a crossbow section to the magazine would help open people's minds to the crossbow and will hopefully do away with the negativity and antimosity between bowhunters and crossbow hunters.
I know there's more to life than bowhunting but I'm stll trying to figure out what it is.
User avatar
Bandy
Sergeant
Sergeant
 
Posts: 392
Joined: Sat Jul 21, 2007 9:05 pm
Location: Middelburg, Mpumalanga

Postby Chaser » Tue Nov 23, 2010 2:04 pm

n klomp groot mans wat ridineer soos 3 jariges dis my opinie....ek wil ook eendag n kruisboog besit en jag mee....hoekom nie.....ma nou ja sommige mense word groot en ander word deur evolusie agter gelaat......as hulle wil lieg oor hulle rede.....kan hulle asseblief nie net meer moeite doen om n beter lieg storie uit te dink nie....want as daar iets is wat my gou die M***r in maak is dit as n ou 11.1.11 praat en verwag ek is dom genoeg om hom te glo.. kruisboog...is jag en is n boog op sy eie...net soos sa jagters , swart kruit , haelgeweer....ens al die klasse het...weereens net iemand of n paar mense wat n monopoly op alles wil he
Image
Bear Carnage black 70# 29''
125gn Rage 2\ Montec 125gn\scorpion 125gn\ Crimson Tusker 4 Blade 125gn
SABA, Oosrand Boog belange groep, NASP
User avatar
Chaser
First Lieutenant
First Lieutenant
 
Posts: 1462
Joined: Wed Sep 02, 2009 10:22 am
Location: Kempton park

Postby Chaser » Tue Nov 23, 2010 2:05 pm

n klomp groot mans wat ridineer soos 3 jariges dis my opinie....ek wil ook eendag n kruisboog besit en jag mee....hoekom nie.....ma nou ja sommige mense word groot en ander word deur evolusie agter gelaat......as hulle wil lieg oor hulle rede.....kan hulle asseblief nie net meer moeite doen om n beter lieg storie uit te dink nie....want as daar iets is wat my gou die M***r in maak is dit as n ou 11.1.11 praat en verwag ek is dom genoeg om hom te glo.. kruisboog...is jag en is n boog op sy eie...net soos sa jagters , swart kruit , haelgeweer....ens al die klasse het...weereens net iemand of n paar mense wat n monopoly op alles wil he
Image
Bear Carnage black 70# 29''
125gn Rage 2\ Montec 125gn\scorpion 125gn\ Crimson Tusker 4 Blade 125gn
SABA, Oosrand Boog belange groep, NASP
User avatar
Chaser
First Lieutenant
First Lieutenant
 
Posts: 1462
Joined: Wed Sep 02, 2009 10:22 am
Location: Kempton park

Postby Chaser » Tue Nov 23, 2010 2:05 pm

n klomp groot mans wat ridineer soos 3 jariges dis my opinie....ek wil ook eendag n kruisboog besit en jag mee....hoekom nie.....ma nou ja sommige mense word groot en ander word deur evolusie agter gelaat......as hulle wil lieg oor hulle rede.....kan hulle asseblief nie net meer moeite doen om n beter lieg storie uit te dink nie....want as daar iets is wat my gou die M***r in maak is dit as n ou 11.1.11 praat en verwag ek is dom genoeg om hom te glo.. kruisboog...is jag en is n boog op sy eie...net soos sa jagters , swart kruit , haelgeweer....ens al die klasse het...weereens net iemand of n paar mense wat n monopoly op alles wil he
Image
Bear Carnage black 70# 29''
125gn Rage 2\ Montec 125gn\scorpion 125gn\ Crimson Tusker 4 Blade 125gn
SABA, Oosrand Boog belange groep, NASP
User avatar
Chaser
First Lieutenant
First Lieutenant
 
Posts: 1462
Joined: Wed Sep 02, 2009 10:22 am
Location: Kempton park

Postby Gnu » Sun Jan 16, 2011 8:51 pm

Stem 100% saam. Dis tyd dat almal oop kaarte speel.
Gnu
Private
Private
 
Posts: 36
Joined: Thu Mar 25, 2010 8:18 am
Location: Pretoria

Postby BowtechD » Sun Jan 16, 2011 9:23 pm

As ek dit nie mis het nie het hul siening bietjie verander.
If you always do what you always did then
you'll always get what you always got...
BowtechD
Sergeant
Sergeant
 
Posts: 401
Joined: Fri Jun 18, 2010 4:12 am
Location: Centurion

Postby Shadow » Mon Aug 08, 2011 10:17 am

Ek was ook een van die naiwe boogjagters wat nou nie juis ‘n positiewe opinie gehad het aangaande kruisboe nie.

Agv beide skouers wat gediagnoseer is met “swimmers shoulder” (het vir baie jare lank driekampe gedoen), kon ek vanaf Des 2010 nie meer boogskiet beoefen nie. Ek leef vir jag, en geweer jag is net nie my passie in die lewe nie (verkies om nie die harmonie van die natuurlike habitat te ontwrig nie). Uit die aard van die saak moes ek kyk na alternatiewe, en ‘n kruisboog was die ooglopend oplossing gewees.

Ek het vir my en my vrou ‘n Excalibur Vixen II gekoop...wat ‘n uitmuntende boog. Dit is ‘n 150# recurve boog, nadat ek ‘n paar modifikasie gedoen het kon ek die spoed van die pyle verhoog vanaf 264 fps na 300+fps. Huidiglik is my KE 65.

Ons het in Julie gaan jag, ek het twee impala’s gestalk en my vrou het geleentheid gehad om ‘n pragtige ram vanuit die skuiling plat te trek.

Daar is geen twyfel dat die Vixen II die optimale boog is om te gebruik as dit kom by walk-&-stalk nie. Wat absoluut wonderlik is van die boog is dat wanneer jy jouself voorberei vir die skoot een se beweging minimaal is, en sodoende jou kanse tot sukses verbeter. Waar daar van‘n ghillie suite gebruik gemaak word, is die kanse dat jy jouself in enige van die tooisels gaan verstrengel ook minimaal.

Ek het weer begin oefen met my vertikale boog, gaan maar stadig moes op 38# begin het, en sal hopenlik voor jaar einde weer op vorm wees.

My konklusie is die volgende:

Vir walk-&-stalk is die horistontale boog definitief die wyser besluit, maar net vir daardie ongelooflike adrenalien sensasie sal ek nog steeds my vertikale boog vir skuilings gebruik.
Shadow
Recruit
Recruit
 
Posts: 4
Joined: Thu Aug 21, 2008 9:33 am
Location: Kempton Park

Postby AHBH » Wed Aug 24, 2011 8:44 am

Hello Shadow en welkom hier. Ek is bly om te hoor dat jy ook nou die lig gesien het :lol: Dankie vir jou inset en dra my gelukwense aan jou vrou oor met haar rooibok. Ek lei af dat sy die enigste een was wat suksesvol was. Ons sal maar moet sien wie vir wie gaan uitstof in die jagveld :D
Luke 6:31 is the rule I live by
I did not climb up the food chain to eat plants
Mathews DXT
User avatar
AHBH
Specialist
Specialist
 
Posts: 245
Joined: Sat Feb 16, 2008 5:14 pm
Location: verkieslik in die bos (PE)


Return to General Crossbow discussion

cron