Bobbejaan jag permit - Limpopo

Any questions etc on legislation and regulations, please post them here. The relevant associations, clubs, governing bodies will post information pertaining to them here........

Moderator: Guardian

Bobbejaan jag permit - Limpopo

Postby Renoster » Fri Oct 20, 2017 8:42 am

Goeiemore Almal,

Het enige iemand al bobbejane gejag in Limpopo, en watter permitte is nodig daarvoor.

Ek wil graag 'n groot mannetjie skiet, en 'n "full mount doen", sekerlik sal die taxidermy ook nie daaraan werk sonder jou permit nie.

Is daar 'n verskil tussen elke provinsie se wetgewing rakende die skiet en vervoer van die bobbejaan?

Enige info of websites waar ek kan gaan oplees sal waardeer word.


Groetnis!
Last edited by Renoster on Wed Oct 25, 2017 3:38 pm, edited 1 time in total.
Niel

Hoyt Nitrum 30
User avatar
Renoster
Corporal
Corporal
 
Posts: 106
Joined: Thu Nov 21, 2013 8:54 am

Re: Bobbejaan jag permit - Limpopo

Postby Philip Roets » Fri Oct 20, 2017 2:14 pm

Volgens die limpopo jag proklemasie, wat jy op die Phasa website kan kry, is daar nie n are waarin hulle nie geskiet mag word nie, so solank dit met die nodige jag lisensie en skriftelike toestemming van die plaas eienaar is kan jy hom maar skiet.




Musgrave 375 H&H
Krico 223 Rem
Bowtech Insanity CPX 80#
Bowtech Insanity CPX 80lb
Easton FMJ 250 Dangerous Game
Magnus Stinger
User avatar
Philip Roets
Staff Sergeant
Staff Sergeant
 
Posts: 673
Joined: Thu Feb 06, 2014 8:51 am
Location: Worcester

Re: Bobbejaan jag permit - Limpopo

Postby Renoster » Mon Oct 23, 2017 11:49 am

Dankie Philip, ek sal daar ook gaan lees!
Niel

Hoyt Nitrum 30
User avatar
Renoster
Corporal
Corporal
 
Posts: 106
Joined: Thu Nov 21, 2013 8:54 am

Re: Bobbejaan jag permit - Limpopo

Postby Janus Smit » Wed Oct 25, 2017 2:21 pm

Niel maak net doodseker ek praat onder korreksie maar ek dink jy het CITES 2 permit vir bobbejaan in Limpopo nodig wat Natuurbewaring uitreik teen minimale bedrag maar soos ek se ek is nie seker nie maar ek verbeel my ek onthou so 'n voorval 'n ruk terug - by ons in Mpumalanga kan jy hom wel skiet !!
Destroyer 350
Krieghoff 470
Janus Smit
Master Sergeant
Master Sergeant
 
Posts: 924
Joined: Fri Dec 28, 2012 8:08 am
Location: Middelburg Mpumalanga

Re: Bobbejaan jag permit - Limpopo

Postby Janus Smit » Wed Oct 25, 2017 2:49 pm

Niel ek het natuurbewaring self gevra wag net op hulle antwoord een website wys jy kan hom skiet sonder permit ander een wys jy moet permit he - sodra ek antwoord van natuurbewaring self het plaas ek dit gou vir jou hier !!!
Destroyer 350
Krieghoff 470
Janus Smit
Master Sergeant
Master Sergeant
 
Posts: 924
Joined: Fri Dec 28, 2012 8:08 am
Location: Middelburg Mpumalanga

Re: Bobbejaan jag permit - Limpopo

Postby Renoster » Wed Oct 25, 2017 3:38 pm

Hi Janus,

Baie dankie vir die moeite!

Sal wag om te hoor wat se Natuurbewaring dan....
Niel

Hoyt Nitrum 30
User avatar
Renoster
Corporal
Corporal
 
Posts: 106
Joined: Thu Nov 21, 2013 8:54 am

Re: Bobbejaan jag permit - Limpopo

Postby Janus Smit » Wed Oct 25, 2017 3:52 pm

Niel die is vir Limpopo - bobbejaan permit kos R42 gedurende oop seisoen ( jagseisoen ) wat jou vervoerpermit ook is en dubbel soveel toe seisoen - net soos vir voeljag het jy vir bobbejane ook permit nodig geen boer sal vrystelling vir voels en bobbejane kry nie want hulle kan nie op die plaas ingehou word nie daarom het jy permit nodig - sou jy met buitelander jag en bobbejaan wil uitvoer CITES 2 - hoop dit help maar ek gaan eerlik met jou wees ek twyfel of die manne ooit regtig permitte kry - hier by ons in Mpumalanga skiet ons hulle met lokale jagters net met buitelanders kry ons dan CITES permit sou hulle trofee wil uitvat - hoop dit help !!
Destroyer 350
Krieghoff 470
Janus Smit
Master Sergeant
Master Sergeant
 
Posts: 924
Joined: Fri Dec 28, 2012 8:08 am
Location: Middelburg Mpumalanga

Re: Bobbejaan jag permit - Limpopo

Postby Renoster » Thu Oct 26, 2017 9:31 am

Hi Janus,

Baie dankie vir die terugvoer, waardeer opreg!

Sal plan maak volgende jaar!
Niel

Hoyt Nitrum 30
User avatar
Renoster
Corporal
Corporal
 
Posts: 106
Joined: Thu Nov 21, 2013 8:54 am

Re: Bobbejaan jag permit - Limpopo

Postby Eraser » Thu Oct 26, 2017 10:00 am

Janus Smit wrote:Niel die is vir Limpopo - bobbejaan permit kos R42 gedurende oop seisoen ( jagseisoen ) wat jou vervoerpermit ook is en dubbel soveel toe seisoen - net soos vir voeljag het jy vir bobbejane ook permit nodig geen boer sal vrystelling vir voels en bobbejane kry nie want hulle kan nie op die plaas ingehou word nie daarom het jy permit nodig - sou jy met buitelander jag en bobbejaan wil uitvoer CITES 2 - hoop dit help maar ek gaan eerlik met jou wees ek twyfel of die manne ooit regtig permitte kry - hier by ons in Mpumalanga skiet ons hulle met lokale jagters net met buitelanders kry ons dan CITES permit sou hulle trofee wil uitvat - hoop dit help !!


Waardevolle inligting.

As jy sonder permit skiet oortree jy die wet al sê die boer jy mag skiet.............. Mense, hou julle jagte wettig!! (Integrity is doing the right thing even when no one is seeing you.)
The Buck stops here!

2014 Bowtech Insanity CPXL 80# @ 70# 32" DL
Vapor Trail Pro V
Carbon Core Stalker 250 (568gn 15% FOC) @ 280f/s
KE 98.8ft-lb
Mom. 0.706 slugs
User avatar
Eraser
Captain
Captain
 
Posts: 1788
Joined: Wed May 13, 2009 5:02 pm
Location: Pretoria (Wonderboom Suid)

Re: Bobbejaan jag permit - Limpopo

Postby Janus Smit » Fri Oct 27, 2017 9:48 am

Niel ek sien ek het jou halfpad geantwoord daar is wel verskille met sekere diere tussen die provinsie regulasies soos bv. met jou vraag oor bobbejane - Limpopo klassifiseer bobbejane onder gewone wild wat beteken alle wild waarvoor boer vrystelling op sy plaas het kan jy jag sonder permit die waarvoor hy nie vrystelling het nie moet jy permit voor kry sou jy hom wou jag - hier in Mpumalanga word bobbejane onder wilde diere geklassifiseer wat beteken dat jy slegs skriftelike toestemming van plaasboer nodig het om een te jag - so ja daar is verskille tussen die provinsies in SA !!
Destroyer 350
Krieghoff 470
Janus Smit
Master Sergeant
Master Sergeant
 
Posts: 924
Joined: Fri Dec 28, 2012 8:08 am
Location: Middelburg Mpumalanga


Return to Legislation / Regulatory

cron