Pimped Moms Bow.

Have anything you made yourself that is archery related? This is the place to show and tell...

Moderators: Guardian, hawkster

Pimped Moms Bow.

Postby Eddie T » Wed Oct 05, 2011 3:29 pm

Ja ek het vir Ma 'n boog gekoop in Maart.
Die pylle trek aan haar kant is maar 'n gat lek stoorie. So een keer in 'n maand sal sy die boog uit die tas uit haal en saam my skiet vir so 10 skoote. :help:
Toe het ek besluit dis nonsens die dat sy nie met die boog wil skiet nie en besluit ek gaan die boog mooi maak dat sy met hom wil skiet.

Die boog is 'n Diamond Razor Edge.
Swart "riser" en "Camo pink Limbs".
Eers het ek gedink om die "serving se kleur te verander tot ek by 'n SABA geskiet het en Gerit se vrou se mooi pink en swart "bowsling gesien het.
Toe kom ek mos af op die regte man met die "know how" :thumb:
Big D! Hy het toe materiaal bestel en vir haar 'n ander "bowsling gemaak.
Ek het toe nog 'n idee gekry en vir Big D gevra om vir my nog so 1meter van die mooi kleure te bestel. :coffee:

Ma weet toe van niks nie en ek begin met my "Bow Pimping"
Vanoggend pak ek die boog uit met die nuwe klere op die eet kamer tafel en wag dat Ma daar verby loop.
"EDDIE wat het jy met my boog gedoen? :shock: " weergalm dit uit die eetkamer uit.
Wats vout my vroutjie? :? Ooooh hou jy nie daarvan nie. :cry:
"Jy weet as ons nie klaar laat was vir werk nie het ek gesê ons moet eers gaan pylle skiet!" :D se sy toe baie trots op haar boog met die nuwe klere.
So ek dink ek het my eie poefies geboek maar dis lekker.
Sal die foto's laat op sit. :oops:
User avatar
Eddie T
Staff Sergeant
Staff Sergeant
 
Posts: 660
Joined: Mon Jul 05, 2010 9:52 am
Location: Centurion

Postby Big D » Thu Oct 06, 2011 8:44 am

dis nou Eddie se "mamma" se nuwe Bling boog :lol: :lol: :lol: Hy't baie schmaart uit gekom Eddie, hoop ons sien hom op die baan sommer gou gou!!

Image Image
"Calm your heart, slow your breathing and deal with what is in front of you"
User avatar
Big D
Lieutenant Colonel
Lieutenant Colonel
 
Posts: 2452
Joined: Thu Oct 23, 2008 8:57 am
Location: Boksburg

Postby Eddie T » Thu Oct 06, 2011 9:31 am

Ja nee Deon ek hoop ook so.
Anders kom skiet ek met hom volgende maad by die SABA :lol: :oops:
Baie dankie vir die foto opsit, my groot vrind. :thumb:
User avatar
Eddie T
Staff Sergeant
Staff Sergeant
 
Posts: 660
Joined: Mon Jul 05, 2010 9:52 am
Location: Centurion

Postby Big D » Thu Oct 06, 2011 9:35 am

Eddie T wrote:Ja nee Deon ek hoop ook so.
Anders kom skiet ek met hom volgende maad by die SABA :lol: :oops:
Baie dankie vir die foto opsit, my groot vrind. :thumb:


Enige tyd :wink:
"Calm your heart, slow your breathing and deal with what is in front of you"
User avatar
Big D
Lieutenant Colonel
Lieutenant Colonel
 
Posts: 2452
Joined: Thu Oct 23, 2008 8:57 am
Location: Boksburg

Postby johanj » Sun Oct 09, 2011 9:09 am

Baie mooi boog nou en jou shares is sommer ook op.
Always strive for Quality-of-Life....
Hoyt Alphamax 35 - 70# - 31"DL
Hoyt Alpha Elite - 60# - 30"DL
User avatar
johanj
Captain
Captain
 
Posts: 1670
Joined: Fri Jun 26, 2009 1:19 pm
Location: Paarl, Cape Town

Postby theedge » Mon Oct 10, 2011 7:36 pm

Netjies setup
Face up to Fear
Live out your Dreams
Image
User avatar
theedge
Second Lieutenant
Second Lieutenant
 
Posts: 1032
Joined: Tue Oct 23, 2007 11:42 pm
Location: OK PE Jagveld

Postby stix » Tue Oct 11, 2011 11:32 am

Baie mooi
Monster MR7 27" 65#, 261F/ps
Spott Hogg Right On
Piledrive 350 100gn point with 5" feathers
QAD BoneCollector Arrow Rest
User avatar
stix
Sergeant
Sergeant
 
Posts: 319
Joined: Wed Jul 15, 2009 10:21 am
Location: Alberton


Return to Archery DIY

cron