portable blind uit n ou tent

Have anything you made yourself that is archery related? This is the place to show and tell...

Moderators: Guardian, hawkster

portable blind uit n ou tent

Postby connas26 » Tue Jul 30, 2013 11:56 am

more se mede jagters

ek het nou n briljante idee gekry

ek het n idee in my kop wat ek dink dalk goed sal kan werk as jy dit reg implimenteer

my idee is as volg

1x tent (eman )
1x cammo netting

= portable blind

ek het geding om die tent op teslaan en dan die cammo netting oor die tent te gooi en dit met naald en garing net aan die bo kant van die tent vaswerk en dalk miskien aan die kante , net dat die wind dit nie rondwaai dat dit alles verwilder nie ,

n tent is mos basies amper dieselfde as n pop up , al verskilli s dit is net n biekie groter en van ander materiaal gemak ,
aan die binne kant van die tent sal ek n dik kombers vaswerk aan die bodum sodat as j in die tent beweeg daar nie teveel geraas in die tent sal wees nie

oorweeg nog hoeveel skiet gate ek wil insit 2 of 4 maar nou kom my ander vraag , hoe maak ek die skietgate in die tent sonder dat dit soos crap lyk , het enige iemand van julle dalk vir my n idee of moet ek dit maar soos n zipper maak ek het gelukkig n ou 2 man tentjie wat my friend per abuis gebrand het met n sigaret nou kan ek nie meer die tent gebruik nie omdat die gat bo is en die tent is ook nie baie dig en waterbestand nie sommer so n fong kong tent

enige raad sal wardeur word op die projek wat ek wil aanpak , as ek al die info het en die eindproduk staan sal ek n paar kiekies neem en post dat julle manne n biekie kan kommentaar lewer op die projek

groete connas26
Pull the triger of a mathews and you will make Bacon out of that pig

Mathews MR 7 65 LBS 30" DL
connas26
Sergeant
Sergeant
 
Posts: 478
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:03 am
Location: SCHWEIZER - RENEKE

Re: portable blind uit n ou tent

Postby VdW » Tue Jul 30, 2013 12:11 pm

Die idee klink goed maar, ek luister so - daai ding gaan swaar wees om rond te dra
en die pop-ups slaan baie maklik op.
Ek glo dit gaan makliker wees om net 'n pop-up te gaan koop.
VdW
Second Lieutenant
Second Lieutenant
 
Posts: 1219
Joined: Sun Nov 09, 2008 12:44 pm

Re: portable blind uit n ou tent

Postby connas26 » Tue Jul 30, 2013 1:04 pm

vdv

gelukkig het die tnt n lekker groot sak waarin ek dit rond kan karwy

hoop net dat die tent mooi styf gaan pas ander sal ek n anderplan maak dalk n sakkie vaswerk aan die oorspronklike bag vas

groete connas26
Pull the triger of a mathews and you will make Bacon out of that pig

Mathews MR 7 65 LBS 30" DL
connas26
Sergeant
Sergeant
 
Posts: 478
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:03 am
Location: SCHWEIZER - RENEKE

Re: portable blind uit n ou tent

Postby SV MAD » Tue Jul 30, 2013 1:20 pm

Laat weet hoe dit gaan, onthou, fotos ook ne?
Elite Energy 35
80lb, 28.5DL.
Arrows: CE CXL 350 300fps (ABO), CE Piledriver 300 550gr (jag)

Hoyt Vantage Elite Plus
53lb, 28DL
Easton Eclipse X7 (Indoor)
User avatar
SV MAD
Captain
Captain
 
Posts: 1552
Joined: Tue Apr 13, 2010 12:05 pm
Location: Midrand

Re: portable blind uit n ou tent

Postby connas26 » Tue Jul 30, 2013 1:26 pm

sv

ek sal so maak , net nog my broer se aarm draai vir daai cammo netting wat in sy stoor le hehehheheheh

groete connas 26
Pull the triger of a mathews and you will make Bacon out of that pig

Mathews MR 7 65 LBS 30" DL
connas26
Sergeant
Sergeant
 
Posts: 478
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:03 am
Location: SCHWEIZER - RENEKE

Re: portable blind uit n ou tent

Postby Clint » Tue Jul 30, 2013 1:47 pm

Sounds like a good idea! It is always lekker to try make things yourself, alot more fun than buying.

Please send us some pics.
Bowtech Insanity CPX 80 lbs
FMJ DG 250 - 736 gr
256 Fps
Slick Trick Std 125 gr
User avatar
Clint
Corporal
Corporal
 
Posts: 141
Joined: Mon May 31, 2010 6:48 pm
Location: Greenstone, Johannesburg

Re: portable blind uit n ou tent

Postby connas26 » Tue Jul 30, 2013 1:51 pm

clint

i will do so ,

ja i know i am not gonne pay 1500 for a pop up when i can make my own for less hehehehehe

that is if it works as i hope that i would work

connas26
Pull the triger of a mathews and you will make Bacon out of that pig

Mathews MR 7 65 LBS 30" DL
connas26
Sergeant
Sergeant
 
Posts: 478
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:03 am
Location: SCHWEIZER - RENEKE

Re: portable blind uit n ou tent

Postby Big D » Tue Jul 30, 2013 2:41 pm

Goeie plan, ek sien geen rede hoekom dit nie sal werk nie!! Laat ons weet hoe dit gegaan het!
"Calm your heart, slow your breathing and deal with what is in front of you"
User avatar
Big D
Lieutenant Colonel
Lieutenant Colonel
 
Posts: 2452
Joined: Thu Oct 23, 2008 8:57 am
Location: Boksburg

Re: portable blind uit n ou tent

Postby connas26 » Tue Jul 30, 2013 2:45 pm

big d

ek sal so maak , et eers alles by my kry dan sal ek gou die blind an mekaar slaan

groete connas 26
Pull the triger of a mathews and you will make Bacon out of that pig

Mathews MR 7 65 LBS 30" DL
connas26
Sergeant
Sergeant
 
Posts: 478
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:03 am
Location: SCHWEIZER - RENEKE

Re: portable blind uit n ou tent

Postby MrBallistic » Tue Jul 30, 2013 10:21 pm

Connas

Where do you get a pop up blind for R1500..........I'll take two for that price :D

I like your idea and why not. What I like about it is it can be customised to fit any vegetation once you have the basic camo net. Good on you mate!!!
MATHEWS HALON X COMP
MATHEWS HALON X PRO
MATHEWS Z7 MAGNUM
I shoot because I can, I want to and I enjoy therefore I continue shooting!!!!
MrBallistic
Master Sergeant
Master Sergeant
 
Posts: 983
Joined: Sun Jan 06, 2013 9:34 pm

Re: portable blind uit n ou tent

Postby connas26 » Wed Jul 31, 2013 9:49 am

mr

hier by ons koopersasie is nie heel seker is dit 1500 of 1900 nie kan nie so lekker onthou nie het net so met n halwe oog gekyk hehehehe

ja ek dink ook dit sal goed werk as jy die vark populasie so n knou wil gaan gee

groete
Pull the triger of a mathews and you will make Bacon out of that pig

Mathews MR 7 65 LBS 30" DL
connas26
Sergeant
Sergeant
 
Posts: 478
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:03 am
Location: SCHWEIZER - RENEKE

Re: portable blind uit n ou tent

Postby Woerman » Wed Jul 31, 2013 5:53 pm

connas26 wrote:mr

hier by ons koopersasie is nie heel seker is dit 1500 of 1900 nie kan nie so lekker onthou nie het net so met n halwe oog gekyk hehehehe

ja ek dink ook dit sal goed werk as jy die vark populasie so n knou wil gaan gee

groete


Gaan kyk asb weer. Prys en details
Gaan groot
User avatar
Woerman
Sergeant First Class
Sergeant First Class
 
Posts: 787
Joined: Tue May 28, 2013 8:09 pm
Location: Pretoria

Re: portable blind uit n ou tent

Postby bow007 » Thu Aug 01, 2013 9:13 am

Connas, jy sal ten minste 'n 5 man tent moet gebruik.... anders gaan jy moet leer om te lê en skiet
"I do not hunt for the joy of killing but for the joy of living, and the inexpressible pleasure of mingling my life however briefly, with that of a wild creature that I respect, admire and value."

Bowtech Allegiance '07, 73lbs, 29"
Winner's Choice string
Truglo 5pin sight
NAP drop-away
308fps with 432gr Beaman Arrows

Elite GT500, 81#, 29"
VaporTrail Drop-away
User avatar
bow007
Second Lieutenant
Second Lieutenant
 
Posts: 1068
Joined: Mon Sep 14, 2009 11:11 pm
Location: Nelspruit

Re: portable blind uit n ou tent

Postby connas26 » Thu Aug 01, 2013 1:15 pm

bow

die tentjie wat ek het is nie soo laag soos die ander nie dit is n bushbaby maak maar nie original een nie

sal eintlik lekker werk as dit nie te groot is en so baie spasie op neem nie

groete
Pull the triger of a mathews and you will make Bacon out of that pig

Mathews MR 7 65 LBS 30" DL
connas26
Sergeant
Sergeant
 
Posts: 478
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:03 am
Location: SCHWEIZER - RENEKE

Re: portable blind uit n ou tent

Postby MrBallistic » Thu Aug 01, 2013 10:50 pm

"Gaan kyk asb weer. Prys en details"
Ja ek stem. En lat weet asb.

So lank jy gemaklik is met die tent kan jy enige een gebruik wat jou spasie gee on ordentlikt te skiet
MATHEWS HALON X COMP
MATHEWS HALON X PRO
MATHEWS Z7 MAGNUM
I shoot because I can, I want to and I enjoy therefore I continue shooting!!!!
MrBallistic
Master Sergeant
Master Sergeant
 
Posts: 983
Joined: Sun Jan 06, 2013 9:34 pm

Next

Return to Archery DIY