Lumenock DIY

Have anything you made yourself that is archery related? This is the place to show and tell...

Moderators: Guardian, hawkster

Lumenock DIY

Postby Niel » Sat Nov 09, 2013 11:45 am

Ek wil al my mede boogjagters wys hoe om jou eie lumenock te maak vir R25.00...dit vat so 5 tot 10 min per nock...die produk wat gebruik word kan verkry word vanaf n visvang winkel...die naam is Seligra en word gebruik vir nag visvang...as julle gaan koop sa jul sien dan die liggie in n 1 pak kom en die batterye in n 2 pak maar uit ondervinding het ek geleer dat as jy 3 nocks wil maak vat 3 pakke batterye,hulle werk nie altyd almal....en dan 2 nocks,verkieslik 1 deurskynend en enige ander kleur...as jy nie n deurskynend kan kry of het nie,boor n 1mm gat presies in die middel van die nock deur vir die lig om mooi deur te kom....die parte lyk soos volg,Image
Sny nou die agterkant van die een nock af en so ook die agterkant van die lig se battery houer gedeelte sodat die twee inmekaar kan pas..min of meer dieselfde lente,langer is beter om mooi op te lyn,,Image
Sit nou die klomp aanmekaar deur eers die battery deur die holder te sit en dan in die stukkie nock gedeelte..gebruik n langbektang of twee,,Image
Hou nou die voorkant met die LED in die lug en bepaal waar die LED sit,sny die punt af net anderkant die LED,,Image
Sit nou die LED gedeelte in die deurskynende nock in agter en dan behoort dit so te lyk,,Image
As die twee gedeeltes nou aanmakaar gesit word lyk hy so,,Image
Sit nou die battery deel in die skag van die pyl in en druk met n mes af tot waar jy kan,,Image
Gebruik nou die nock met die LED om die battery nou tot op sy plek te druk en die nock teen die pyl is soos normale posisie...die liggie sal nou aan wees...terk die nock bietjie uit tot die liggie af is en walla jy het n lumenock....as die pyl geskiet word druk die snaar die nock outomaties op sy plek en die liggie brand...om af te sit trek net weer uit,,Image
My 2c bydra tot almal
2014 Bowtech RPM 360 73# 30"
Easton Powerflight 300 520gr
slick trick 125gr

No matter if you like hunting or just to stay at home..shoot some arrows or just watch movies..it matters not,all are well..exept for those damm ones that just would not turn broadside on
User avatar
Niel
Corporal
Corporal
 
Posts: 169
Joined: Tue Aug 20, 2013 11:39 am
Location: Ventersdorp

Re: Lumenock DIY

Postby Niel » Sat Nov 09, 2013 5:16 pm

Jammer almal my photobucket het n kriek of iets opgehad en wou nie vanmore saamwerk nie maar die foto's is nou reg
2014 Bowtech RPM 360 73# 30"
Easton Powerflight 300 520gr
slick trick 125gr

No matter if you like hunting or just to stay at home..shoot some arrows or just watch movies..it matters not,all are well..exept for those damm ones that just would not turn broadside on
User avatar
Niel
Corporal
Corporal
 
Posts: 169
Joined: Tue Aug 20, 2013 11:39 am
Location: Ventersdorp

Re: Lumenock DIY

Postby Scorpio » Sun Nov 10, 2013 8:25 am

Thanks Niel, will give it a try :-)
Scorpio
Private
Private
 
Posts: 41
Joined: Sun Sep 01, 2013 2:27 pm

Re: Lumenock DIY

Postby Woerman » Sun Nov 10, 2013 10:19 am

Goeie DIY. Ek sal h probeer
Gaan groot
User avatar
Woerman
Sergeant First Class
Sergeant First Class
 
Posts: 787
Joined: Tue May 28, 2013 8:09 pm
Location: Pretoria

Re: Lumenock DIY

Postby Eraser » Sun Nov 10, 2013 8:43 pm

Dit kan lekker werk.

Wat weeg die goedjies?
The Buck stops here!

2014 Bowtech Insanity CPXL 80# @ 70# 32" DL
Vapor Trail Pro V
Carbon Core Stalker 250 (568gn 15% FOC) @ 280f/s
KE 98.8ft-lb
Mom. 0.706 slugs
User avatar
Eraser
Captain
Captain
 
Posts: 1793
Joined: Wed May 13, 2009 5:02 pm
Location: Pretoria (Wonderboom Suid)

Re: Lumenock DIY

Postby BIGHUNT » Mon Nov 11, 2013 6:29 am

Baie smart.
Sal dit verseker probeer!!!
Power is nothing without control.
Get as close as you can, then get 10yards closer
Mathews Halon 6 @ 70# 30"
100g Slick Trick/ Rage 2
User avatar
BIGHUNT
Specialist
Specialist
 
Posts: 228
Joined: Wed Nov 09, 2011 9:24 am
Location: Marble Hall

Re: Lumenock DIY

Postby imkev » Mon Nov 11, 2013 7:18 am

Baie goeie idea, ek en n vriend het nou die dag dieselfde probeer met glow sticks maar dit nie so skerp nie maar die is n baie goeie idea.
Image
User avatar
imkev
Sergeant
Sergeant
 
Posts: 324
Joined: Mon Jan 14, 2013 9:57 am

Re: Lumenock DIY

Postby SV MAD » Mon Nov 11, 2013 7:56 am

Baie nice.
Weet jy of dit sal werk (en of daar ander is) wat in 'n FMJ se shaft sal pas?
Elite Energy 35
80lb, 28.5DL.
Arrows: CE CXL 350 300fps (ABO), CE Piledriver 300 550gr (jag)

Hoyt Vantage Elite Plus
53lb, 28DL
Easton Eclipse X7 (Indoor)
User avatar
SV MAD
Captain
Captain
 
Posts: 1552
Joined: Tue Apr 13, 2010 12:05 pm
Location: Midrand

Re: Lumenock DIY

Postby henried » Mon Nov 11, 2013 7:57 am

Baie nice!
Life Christian Adventure
www.lifeca.org
User avatar
henried
Major
Major
 
Posts: 1993
Joined: Mon Jul 14, 2008 3:49 pm
Location: Vanderbijlpark

Re: Lumenock DIY

Postby Niel » Mon Nov 11, 2013 11:41 am

Eraser dit weeg omtrent niks..daar is geen verskil aan die pyl se vlug met die liggie by nie...ek gebruik dit nou al 2 siesoene so en werk soos n bom...SV Mad ek is nie seker van die FMJ se skag dikte nie maar die liggie word op die nock gebaseer so ek glo hy sal werk...dit is nie duur nie so ek sal voorstel dat jy 1 stel koop en dit try
2014 Bowtech RPM 360 73# 30"
Easton Powerflight 300 520gr
slick trick 125gr

No matter if you like hunting or just to stay at home..shoot some arrows or just watch movies..it matters not,all are well..exept for those damm ones that just would not turn broadside on
User avatar
Niel
Corporal
Corporal
 
Posts: 169
Joined: Tue Aug 20, 2013 11:39 am
Location: Ventersdorp

Re: Lumenock DIY

Postby MrBallistic » Mon Nov 11, 2013 8:50 pm

Niel


What size nocks dit you attenpt this with?
I shoot small X nocks so I'm wondering if it will work with the small diameter.
Another question: does it no collapse on high pound, fast bows?
MATHEWS HALON X COMP
MATHEWS HALON X PRO
MATHEWS Z7 MAGNUM
I shoot because I can, I want to and I enjoy therefore I continue shooting!!!!
MrBallistic
Master Sergeant
Master Sergeant
 
Posts: 983
Joined: Sun Jan 06, 2013 9:34 pm

Re: Lumenock DIY

Postby Guardian » Tue Nov 12, 2013 12:11 am

Oulike idee. Ek het ook al die glow sticks gebruik, maar hulle is bietjie aan die dik kant en pas net in sekere nocks. Gaan ook die Saligra light sticks probeer as ek hulle in die hande kan kry.

Niel se nocks lyk soos Carbon Express, en Easton nocks sal heel waarskynlik ook werk.
Maar ek twyfel of die dunner pyle van Easton gaan werk. Hulle is dunner as standaard.
Bowtech Reign 6 & Experience
600gn arrows
User avatar
Guardian
Major General (Moderator)
Major General (Moderator)
 
Posts: 4012
Joined: Sun Jul 08, 2007 2:05 pm
Location: Gold Coast, Australia

Re: Lumenock DIY

Postby Niel » Wed Nov 13, 2013 7:44 pm

Hi ja Guardian is reg ek skiet Carbon Express pyle so die Easton 300 en so weet ek is dunner..al wat ek kan voorstel aan almal is om die liggies aan die hande te kry en op die basis te werk en maar dan net noodwendige veranderings aan te bring...dalk die afgesnyde nock uit te skakel en direk net met die huls van die battery te werk of so...as ek n ander pyl in die hande kry sal ek bietjie kyk en dan terugvoer kan gee
2014 Bowtech RPM 360 73# 30"
Easton Powerflight 300 520gr
slick trick 125gr

No matter if you like hunting or just to stay at home..shoot some arrows or just watch movies..it matters not,all are well..exept for those damm ones that just would not turn broadside on
User avatar
Niel
Corporal
Corporal
 
Posts: 169
Joined: Tue Aug 20, 2013 11:39 am
Location: Ventersdorp

Re: Lumenock DIY

Postby Niel » Wed Nov 13, 2013 7:49 pm

Om ook MrBallistic se vraag te beantwoord kan ek met sekerheid se dat dit nie collapse met hoe pond boe nie..ek skiet n Monster MR7 op 80pond en 30" trek lente
2014 Bowtech RPM 360 73# 30"
Easton Powerflight 300 520gr
slick trick 125gr

No matter if you like hunting or just to stay at home..shoot some arrows or just watch movies..it matters not,all are well..exept for those damm ones that just would not turn broadside on
User avatar
Niel
Corporal
Corporal
 
Posts: 169
Joined: Tue Aug 20, 2013 11:39 am
Location: Ventersdorp

Re: Lumenock DIY

Postby MrBallistic » Thu Nov 14, 2013 8:17 pm

Niel

Thanks for letting me know, I will be sure to have a look at the size before attempting with X nocks but if it works great.

I really think its a great idea and admire your ingenuity
MATHEWS HALON X COMP
MATHEWS HALON X PRO
MATHEWS Z7 MAGNUM
I shoot because I can, I want to and I enjoy therefore I continue shooting!!!!
MrBallistic
Master Sergeant
Master Sergeant
 
Posts: 983
Joined: Sun Jan 06, 2013 9:34 pm

Next

Return to Archery DIY

cron