Sonkrag vir Game feeder...?

Have anything you made yourself that is archery related? This is the place to show and tell...

Moderators: Guardian, hawkster

Sonkrag vir Game feeder...?

Postby henried » Wed Nov 13, 2013 8:45 am

Is daar iemand wat sonkarg gebruik vir hulle feeder?
Ek oorweeg dit en soek net meer inligting...
Life Christian Adventure
www.lifeca.org
User avatar
henried
Major
Major
 
Posts: 1993
Joined: Mon Jul 14, 2008 3:49 pm
Location: Vanderbijlpark

Re: Sonkrag vir Game feeder...?

Postby Big D » Wed Nov 13, 2013 10:13 am

Nie dat ek 'n kenner is nie, maar dit kan sekelik nie te moeilik wees om op te stel nie. Al wat jy regtig nodig sal he, is 'n son-paneel wat genoeg watts/amps kan genereer vir die feeder, 'n inverter en battery of twee. Al wat ek regtig sal sien wat dalk kan pla is die kostes. Die panele en "deep cell" batterye is &^%^ duur op die stadium.

Maar dit sal interesant wees wat die boffins se oor die saak!
"Calm your heart, slow your breathing and deal with what is in front of you"
User avatar
Big D
Lieutenant Colonel
Lieutenant Colonel
 
Posts: 2452
Joined: Thu Oct 23, 2008 8:57 am
Location: Boksburg

Re: Sonkrag vir Game feeder...?

Postby henried » Wed Nov 13, 2013 10:33 am

Ek het ń Moultrie feeder, en hy het plek vir ń paneel, hy kos onder $40, pos uit gesluit.
Life Christian Adventure
www.lifeca.org
User avatar
henried
Major
Major
 
Posts: 1993
Joined: Mon Jul 14, 2008 3:49 pm
Location: Vanderbijlpark

Re: Sonkrag vir Game feeder...?

Postby Big D » Wed Nov 13, 2013 10:40 am

henried wrote:Ek het ń Moultrie feeder, en hy het plek vir ń paneel, hy kos onder $40, pos uit gesluit.


Henriem kyk of jy die die "voorgestelde specs" op die paneel kan kry nie, dan kan mens mos lokaal loer en sien of jy hom nie dalk vir 'n beter prys kan optel nie. Maar dan ook, in dieselfde asem, hoeveel gaan jy regtig kan spaar op $40.00, tensy die pos kostes baie woes is.
"Calm your heart, slow your breathing and deal with what is in front of you"
User avatar
Big D
Lieutenant Colonel
Lieutenant Colonel
 
Posts: 2452
Joined: Thu Oct 23, 2008 8:57 am
Location: Boksburg

Re: Sonkrag vir Game feeder...?

Postby bow007 » Mon Nov 18, 2013 9:24 pm

Nee wat, daai is nie te moeilik nie... daai feeders vat maar 2 x AA batterye
"I do not hunt for the joy of killing but for the joy of living, and the inexpressible pleasure of mingling my life however briefly, with that of a wild creature that I respect, admire and value."

Bowtech Allegiance '07, 73lbs, 29"
Winner's Choice string
Truglo 5pin sight
NAP drop-away
308fps with 432gr Beaman Arrows

Elite GT500, 81#, 29"
VaporTrail Drop-away
User avatar
bow007
Second Lieutenant
Second Lieutenant
 
Posts: 1068
Joined: Mon Sep 14, 2009 11:11 pm
Location: Nelspruit

Re: Sonkrag vir Game feeder...?

Postby henried » Mon Nov 18, 2013 10:02 pm

Hy vat 4 AA's.
Life Christian Adventure
www.lifeca.org
User avatar
henried
Major
Major
 
Posts: 1993
Joined: Mon Jul 14, 2008 3:49 pm
Location: Vanderbijlpark


Return to Archery DIY

cron