Custom made gewigte

Have anything you made yourself that is archery related? This is the place to show and tell...

Moderators: Guardian, hawkster

Custom made gewigte

Postby Volmaan » Sun Nov 02, 2014 8:22 pm

Steven het my 'n ruk gelede sy aanskroef gewigte gewys wat pas deur die boonste en onderste gate bedoel vir tweestuk arrow holders.

Ek kon nie glo hoe stil en vibrasie vry dit sy Insanity CPX gemaak het nie asook gehelp het om die boog baie stil te hou op teiken.

Hy het vir my Insanity CPX en Woerman se Experience gemaak.Ons is baie beindruk want dit maak 'n merkbare verskil aan die boe.

Steven het ook vir my Carbon Spyder 30 'n customstel gemaak en die boog skiet nou nog lekkerder.

Hy verkoop die twee stelle gewigte saam met pragtige leer "washers" vir R400 wat ek dink 'n winskoop is.

Kontak Steven hier op die forum gerus as jou boog dit kan akkomodeer want dit maak regtig 'n verskil.

Image

Image
Bowtech Reign 7,70lbs
Hoyt Carbon Defiant Turbo 70lbs
Volmaan
Staff Sergeant
Staff Sergeant
 
Posts: 728
Joined: Fri Apr 26, 2013 10:30 am
Location: Pretoria

Re: Custom made gewigte

Postby Volmaan » Sun Nov 02, 2014 9:21 pm

Julle kan Steven kontak by nul 8 twee 254 twee 5 twee 0
Bowtech Reign 7,70lbs
Hoyt Carbon Defiant Turbo 70lbs
Volmaan
Staff Sergeant
Staff Sergeant
 
Posts: 728
Joined: Fri Apr 26, 2013 10:30 am
Location: Pretoria

Re: Custom made gewigte

Postby Woerman » Sun Nov 02, 2014 9:52 pm

My Experience sit nou doodstil in my hand en soos Louwrens se, dit maak n groot verskil. Die beste vir my is as die wind waai help dit baie om die boog stil te hou
Gaan groot
User avatar
Woerman
Sergeant First Class
Sergeant First Class
 
Posts: 787
Joined: Tue May 28, 2013 8:09 pm
Location: Pretoria

Re: Custom made gewigte

Postby CharlSchoeman » Mon Nov 03, 2014 7:47 am

Woerman kan jy ASB 'n foto posit van jou Experience? Dit klink na 'n lekker idee juis vir die wind en stabiliteit in jou hand.
Bowtech Reign7 72#
30" D/L
528gr @ 272fps
User avatar
CharlSchoeman
Staff Sergeant
Staff Sergeant
 
Posts: 549
Joined: Wed Sep 04, 2013 12:33 pm

Re: Custom made gewigte

Postby Woerman » Mon Nov 03, 2014 9:25 am

Hier is n paar kiekies

ImageUploadedByTapatalk1414999523.787129.jpg
ImageUploadedByTapatalk1414999523.787129.jpg (190.64 KiB) Viewed 1545 times

ImageUploadedByTapatalk1414999506.186066.jpg
ImageUploadedByTapatalk1414999506.186066.jpg (187.11 KiB) Viewed 1545 times
ImageUploadedByTapatalk1414999485.637942.jpg
ImageUploadedByTapatalk1414999485.637942.jpg (223.84 KiB) Viewed 1545 times
Gaan groot
User avatar
Woerman
Sergeant First Class
Sergeant First Class
 
Posts: 787
Joined: Tue May 28, 2013 8:09 pm
Location: Pretoria

Re: Custom made gewigte

Postby scott » Mon Nov 03, 2014 11:27 am

Wat weeg die gewigte per stel, bo en onder onderkeidelik ? Moes julle wysigings maak aan die stabelisers ? Sal dit pas op enige boog en kan 'n spesifieke kleur versoek word?
Elite, energy 35.
Maxima Red.
Gooi pyle.
User avatar
scott
Private
Private
 
Posts: 25
Joined: Fri Oct 22, 2010 2:59 pm

Re: Custom made gewigte

Postby Woerman » Mon Nov 03, 2014 11:34 am

Beste is dat jy met Steven self praat nul 8 twee 254 twee 5 twee 0
Gaan groot
User avatar
Woerman
Sergeant First Class
Sergeant First Class
 
Posts: 787
Joined: Tue May 28, 2013 8:09 pm
Location: Pretoria

Re: Custom made gewigte

Postby Volmaan » Mon Nov 03, 2014 11:39 am

scott wrote:Wat weeg die gewigte per stel, bo en onder onderkeidelik ? Moes julle wysigings maak aan die stabelisers ? Sal dit pas op enige boog en kan 'n spesifieke kleur versoek word?


Weeg saam 500g.Ek het nie my stabilizers verander nie.Die gewiggies plaas die gewig by sentraal en voel nie vir my moeiliker om die boog op teiken te hou nie.

Ek het swart op my Hoyt en camo op my Insanity.

Die beste is om Steven self te kontak oor wat jy benodig.Hy het klaar die specs vir die Insanity en Experience maar ons moes die specs verander dat hulle pas op die Hoyt Carbon Spyder
Bowtech Reign 7,70lbs
Hoyt Carbon Defiant Turbo 70lbs
Volmaan
Staff Sergeant
Staff Sergeant
 
Posts: 728
Joined: Fri Apr 26, 2013 10:30 am
Location: Pretoria

Re: Custom made gewigte

Postby Parker » Mon Nov 03, 2014 3:43 pm

Ek neem aan die twee vir bo en twee vir onder is saam 500 gram. En dan ook die volgende vraag, is dit aluminium of staal?
Parker
Private First Class
Private First Class
 
Posts: 95
Joined: Thu Dec 05, 2013 11:51 am

Re: Custom made gewigte

Postby Volmaan » Mon Nov 03, 2014 4:43 pm

Parker wrote:Ek neem aan die twee vir bo en twee vir onder is saam 500 gram. En dan ook die volgende vraag, is dit aluminium of staal?



Bo en onder saam 500 gram.

" Mild steel" as ek reg kan onthou maar verdere details moet jy maar vir Steven kontak
Bowtech Reign 7,70lbs
Hoyt Carbon Defiant Turbo 70lbs
Volmaan
Staff Sergeant
Staff Sergeant
 
Posts: 728
Joined: Fri Apr 26, 2013 10:30 am
Location: Pretoria

Re: Custom made gewigte

Postby SV MAD » Mon Nov 03, 2014 5:55 pm

Lyk baie interessant?
Elite Energy 35
80lb, 28.5DL.
Arrows: CE CXL 350 300fps (ABO), CE Piledriver 300 550gr (jag)

Hoyt Vantage Elite Plus
53lb, 28DL
Easton Eclipse X7 (Indoor)
User avatar
SV MAD
Captain
Captain
 
Posts: 1552
Joined: Tue Apr 13, 2010 12:05 pm
Location: Midrand

Re: Custom made gewigte

Postby Woerman » Mon Nov 03, 2014 7:53 pm

SV MAD wrote:Lyk baie interessant?


Dit sal werk op jou groot skieter
Gaan groot
User avatar
Woerman
Sergeant First Class
Sergeant First Class
 
Posts: 787
Joined: Tue May 28, 2013 8:09 pm
Location: Pretoria


Return to Archery DIY

cron