BILTONG KAS

Have anything you made yourself that is archery related? This is the place to show and tell...

Moderators: Guardian, hawkster

Postby henried » Wed Mar 16, 2011 2:34 pm

Hierdie topic is nou amptelik ge-hijack... :lol:
Life Christian Adventure
www.lifeca.org
User avatar
henried
Major
Major
 
Posts: 1993
Joined: Mon Jul 14, 2008 3:49 pm
Location: Vanderbijlpark

Postby impact » Wed Mar 16, 2011 2:55 pm

hys so oud hyt n hijack nodig
User avatar
impact
Major
Major
 
Posts: 1998
Joined: Fri May 16, 2008 1:53 pm

Postby jacovanr » Wed Mar 16, 2011 3:15 pm

henried wrote:Hierdie topic is nou amptelik ge-hijack... :lol:


en dit het als begin oor ek vir jou wou opkom Hendriet !!
-------------------------------------

- Bowtech Destroyer 350
- 30" @ 72#
- CX Limb Driver 350
- 100gr Scorpion XP
- 100gr Rage 2-Bladers
- 490gr @ 297fps = 95.9 KE
User avatar
jacovanr
Sergeant
Sergeant
 
Posts: 350
Joined: Mon Jan 26, 2009 1:15 pm
Location: Centurion, Gauteng

Postby Big D » Wed Mar 16, 2011 7:25 pm

jacovanr wrote:
henried wrote:Hierdie topic is nou amptelik ge-hijack... :lol:


en dit het als begin oor ek vir jou wou opkom Hendriet !!


Nou ja toe, daar het jy dit nou Jaco, "no good deed goes unpunished" ne. So next time sit net en shurrup, mens kan jou nog dalk red, maar as jy gaan aan hou, gaan jy net nou ook opeindig om aan "permanent personality failure" te ly, soos daai bolstruis valls, Shaka.
"Calm your heart, slow your breathing and deal with what is in front of you"
User avatar
Big D
Lieutenant Colonel
Lieutenant Colonel
 
Posts: 2452
Joined: Thu Oct 23, 2008 8:57 am
Location: Boksburg

Postby SV MAD » Wed Mar 16, 2011 9:05 pm

Jis, julle manne was nou weer supervlymskerp gewees vandag! Wie het met die Lansky stel gespeel?
Elite Energy 35
80lb, 28.5DL.
Arrows: CE CXL 350 300fps (ABO), CE Piledriver 300 550gr (jag)

Hoyt Vantage Elite Plus
53lb, 28DL
Easton Eclipse X7 (Indoor)
User avatar
SV MAD
Captain
Captain
 
Posts: 1552
Joined: Tue Apr 13, 2010 12:05 pm
Location: Midrand

Postby COOPER » Thu Mar 17, 2011 7:43 am

Lansky???? Wie is hy? :twisted: van ons gebruik nog water skuurpapier
Bowtech Assasin 65# 29" (black ops)
Easton ST Excel 340 - 430gr
"It's all about the passion, the history and the ADRENALINE!"
COOPER
Corporal
Corporal
 
Posts: 159
Joined: Sat Jan 01, 2011 8:19 pm
Location: Middelburg, Mpumalanga

Postby Shaka » Thu Mar 17, 2011 8:53 am

Big D wrote:So next time sit net en shurrup, mens kan jou nog dalk red, maar as jy gaan aan hou, gaan jy net nou ook opeindig om aan "permanent personality failure" te ly, soos daai bolstruis valls, Shaka.


Ten minste like die girls my KWAAI en hoef ek nie vir Sanna sonder die tande te settle soos jy nie... :twisted: :twisted: :twisted:
Genesis 27:3 "Vat nou jou skietgoed, jou pyl en boog, en gaan veld toe en skiet vir my 'n stukkie wild."
Bowtech Destroyer 340
125gr ST's
Image
User avatar
Shaka
Captain
Captain
 
Posts: 1545
Joined: Tue May 26, 2009 3:58 pm
Location: Bedfordview - Johannesburg

Postby COOPER » Thu Mar 17, 2011 8:58 am

Sanna's sonder tande is nie altyd n slegte ding nie :shock: :twisted:
Bowtech Assasin 65# 29" (black ops)
Easton ST Excel 340 - 430gr
"It's all about the passion, the history and the ADRENALINE!"
COOPER
Corporal
Corporal
 
Posts: 159
Joined: Sat Jan 01, 2011 8:19 pm
Location: Middelburg, Mpumalanga

Postby jacovanr » Thu Mar 17, 2011 9:49 am

Shaka wrote:
Big D wrote:So next time sit net en shurrup, mens kan jou nog dalk red, maar as jy gaan aan hou, gaan jy net nou ook opeindig om aan "permanent personality failure" te ly, soos daai bolstruis valls, Shaka.


Ten minste like die girls my KWAAI en hoef ek nie vir Sanna sonder die tande te settle soos jy nie... :twisted: :twisted: :twisted:


:rofl: :rofl: :rofl: :rofl: :rofl:

Nee wat ! Nou voel ek nie meer sleg oor my "persoonlikheid " nie !!
-------------------------------------

- Bowtech Destroyer 350
- 30" @ 72#
- CX Limb Driver 350
- 100gr Scorpion XP
- 100gr Rage 2-Bladers
- 490gr @ 297fps = 95.9 KE
User avatar
jacovanr
Sergeant
Sergeant
 
Posts: 350
Joined: Mon Jan 26, 2009 1:15 pm
Location: Centurion, Gauteng

Postby Big D » Thu Mar 17, 2011 10:12 am

Shaka wrote:
Big D wrote:So next time sit net en shurrup, mens kan jou nog dalk red, maar as jy gaan aan hou, gaan jy net nou ook opeindig om aan "permanent personality failure" te ly, soos daai bolstruis valls, Shaka.


Ten minste like die girls my KWAAI en hoef ek nie vir Sanna sonder die tande te settle soos jy nie... :twisted: :twisted: :twisted:


Vonkie doël, jy mis die hele punt. Dieselfde reel geld vir die Sanna ding, as die spel ding. Oor 10 weke, of so, word ons kleintjie gebore, dus sal ek nie meer 'n nut he vir Sanna of haar tandlose dienste nie. Maar jy met daai dodgy persoonlikheids disorder wat jy het.......... Daai ding is soos crabs tjom, hulle gaan nie weg nie.
"Calm your heart, slow your breathing and deal with what is in front of you"
User avatar
Big D
Lieutenant Colonel
Lieutenant Colonel
 
Posts: 2452
Joined: Thu Oct 23, 2008 8:57 am
Location: Boksburg

Postby COOPER » Thu Mar 17, 2011 10:22 am

Big D, lede mate is soos persoonlikheid... Mens kan dit nie maklik verander nie... Ne! :lol:

Maat die belangrikste ding om nou te doen is...... Om kalm te bly ouens! :lol:
Bowtech Assasin 65# 29" (black ops)
Easton ST Excel 340 - 430gr
"It's all about the passion, the history and the ADRENALINE!"
COOPER
Corporal
Corporal
 
Posts: 159
Joined: Sat Jan 01, 2011 8:19 pm
Location: Middelburg, Mpumalanga

Postby Big D » Thu Mar 17, 2011 10:30 am

COOPER wrote:Big D, lede mate is soos persoonlikheid... Mens kan dit nie maklik verander nie... Ne! :lol:

Maat die belangrikste ding om nou te doen is...... Om kalm te bly ouens! :lol:


'Nuff said COOPER! Ma dis oraait, ek hoop net as ek en Gawie, nou binne kort, gaan saam jag, dat hy tenmunste die ordentlikheid sal he om vir die enigste wit vriend wat hy oor het, tenmunste vir Sanna saam te bring, net vir daai koue nagte in die jag kamp :lol: :lol: :lol:
"Calm your heart, slow your breathing and deal with what is in front of you"
User avatar
Big D
Lieutenant Colonel
Lieutenant Colonel
 
Posts: 2452
Joined: Thu Oct 23, 2008 8:57 am
Location: Boksburg

Postby COOPER » Thu Mar 17, 2011 10:36 am

Hehehehehehehe :lol:

Jis manne nou net n gedagte gekry..... As ons vrouens ons nou hoor :shock:

Kan ek maar saam kom jag :twisted:
Bowtech Assasin 65# 29" (black ops)
Easton ST Excel 340 - 430gr
"It's all about the passion, the history and the ADRENALINE!"
COOPER
Corporal
Corporal
 
Posts: 159
Joined: Sat Jan 01, 2011 8:19 pm
Location: Middelburg, Mpumalanga

Postby Shaka » Thu Mar 17, 2011 11:42 am

Big D wrote:
COOPER wrote:Big D, lede mate is soos persoonlikheid... Mens kan dit nie maklik verander nie... Ne! :lol:

Maat die belangrikste ding om nou te doen is...... Om kalm te bly ouens! :lol:


'Nuff said COOPER! Ma dis oraait, ek hoop net as ek en Gawie, nou binne kort, gaan saam jag, dat hy tenmunste die ordentlikheid sal he om vir die enigste wit vriend wat hy oor het, tenmunste vir Sanna saam te bring, net vir daai koue nagte in die jag kamp :lol: :lol: :lol:


:rofl: :rofl: :rofl: :rofl: :rofl: :rofl: :rofl: :rofl: :rofl: :rofl: :rofl:

Ek gaan nie eers meer antwoord nie want hierdie is 'n familie forum...
Genesis 27:3 "Vat nou jou skietgoed, jou pyl en boog, en gaan veld toe en skiet vir my 'n stukkie wild."
Bowtech Destroyer 340
125gr ST's
Image
User avatar
Shaka
Captain
Captain
 
Posts: 1545
Joined: Tue May 26, 2009 3:58 pm
Location: Bedfordview - Johannesburg

Postby impact » Thu Mar 17, 2011 11:58 am

ding ding round 3
User avatar
impact
Major
Major
 
Posts: 1998
Joined: Fri May 16, 2008 1:53 pm

PreviousNext

Return to Archery DIY

cron