Bushwhacked Big Boy Bow Press

Have anything you made yourself that is archery related? This is the place to show and tell...

Moderators: Guardian, hawkster

Bushwhacked Big Boy Bow Press

Postby Big D » Fri May 08, 2009 5:04 pm

As promised, herewith following is the fixed bow press I will be marketing in the next few weeks. There are a few minor changes I would like to make to it, but it will be mostly cosmetic, so nothing mechanical or so, as it works like a bomb! :D . The model will be availible in a wall mount or a desktop mount. Range from 25'5" to 45", Selling for around R1 750.00

Image Image
Image Image
Image Image ImageImage[/img]
"Calm your heart, slow your breathing and deal with what is in front of you"
User avatar
Big D
Lieutenant Colonel
Lieutenant Colonel
 
Posts: 2452
Joined: Thu Oct 23, 2008 8:57 am
Location: Boksburg

Postby waynehans » Fri May 08, 2009 6:40 pm

Big D, WAT DOEN JY NIE, HOEKOM, LAAT JY ONS NIE WEET VOOR ONS KOOP BY WINKELS WAT JY MAAK NIE.
WELL DONE MAN, AS EK WEER IETS SOEK, CHECK EK EERS WEER BY JOU..
Hoyt CRX 35 80# 29"
Apex Axim 6 Pin, Trophy Taker Prong Horn rest
Easton St Axis Nano 300 125gr Slick Trick Std

Hoyt Vantage Elite Plus 56# 29"
Sureloc Supreme 400
Trophy Taker Spring Steel
Fuse 34" Carbon Connection Stabiliser
Fuse Carbon VFR side Bars
Easton ACE 430
Carter Attraction S
User avatar
waynehans
Corporal
Corporal
 
Posts: 192
Joined: Thu Jun 05, 2008 2:28 pm
Location: Vereeniging

Postby INGOZI » Fri May 08, 2009 8:51 pm

Deon,

Baie dankie vir my Press!! Hy werk ongelooflik goed en die vakmanskap is onbeskryflik goed, my kinders gaan nog met hierdie press werk. Ek sal op rekord gaan deur te se ek het nog nooit 'n beter press gesien of die voorreg gehad om te gebruik nie.

12 uit 10.

Die ding is fenominaal, genuine "indestructable" gebou en die powder coating maak dat hy nooit ooit iets sal oorkom nie. Enige ou wat aan sy boog werk moet so press koop, smyt weg wat jy het en kry een by Deon, dit geld vir die bowshops ook!

Nogmaals dankie, ek het lanklaas sulke indrukwekkende werk gesien.

Engee Potgieter
Elite Archery Pro Staff - Winners Choice Pro Staff - Muzzy Pro Staff - Tightspot Pro Staff
Outdoor Field Writer
INGOZI
Second Lieutenant
Second Lieutenant
 
Posts: 1253
Joined: Mon Jul 02, 2007 8:15 pm
Location: Vryheid - KZN

Postby Andre van Tonder » Fri May 08, 2009 9:21 pm

Deon

Ek sien hier by ons is manne wat 'n draw board ook in die press inbou. Jy beplan nie dalk so 'n uitbreiding op jou ontwerp nie?
It is by doing today what others won't that we will have tomorrow what others don't
User avatar
Andre van Tonder
First Lieutenant
First Lieutenant
 
Posts: 1458
Joined: Tue Jun 24, 2008 1:47 pm
Location: Nelspruit

Postby jcdup » Sat May 09, 2009 7:02 am

Hmmm. Kan ek my order verander na een van die en een pro portable press?

Dit lyk regtig indrukwekkend.
~
In the end time will tell...
User avatar
jcdup
Lieutenant General (Super Mod)
Lieutenant General (Super Mod)
 
Posts: 2266
Joined: Fri Jun 29, 2007 8:33 pm
Location: Kempton Park

Postby Andre van Tonder » Sat May 09, 2009 7:41 am

http://www.youtube.com/watch?v=mMNAld1j1Tk

Ek is nie seker of jy al die video clip gesien het nie, maar dit wys hoe die press, met 'n klein aanpassing, ook as "bow vice" gebruik kan word vir wanneer die boog bv opgestel en dit vertikaal vasgehou moet word.

Persoonlik dink ek dit sal 'n baie funksionele byvoegsel tot 'n reeds uitstekende press wees. Mens sal net moet uitwerk of die verhoging in prys vir die aanpassing nie buitensporig gaan wees nie, maar ek sal bereid wees om iets ekstra te betaal vir 'n tenk-sterk press-draw board-bow vice alles-in-een kombinasie...

Ek e-mail vir jou 'n klompie foto's van nog goed waarna ek oor die afgelope jaar of wat gekyk het om self te maak, maar waarvoor daar of net nie tyd of vaardigheid voor was nie.
It is by doing today what others won't that we will have tomorrow what others don't
User avatar
Andre van Tonder
First Lieutenant
First Lieutenant
 
Posts: 1458
Joined: Tue Jun 24, 2008 1:47 pm
Location: Nelspruit

Postby Andre van Tonder » Sat May 09, 2009 7:45 am

It is by doing today what others won't that we will have tomorrow what others don't
User avatar
Andre van Tonder
First Lieutenant
First Lieutenant
 
Posts: 1458
Joined: Tue Jun 24, 2008 1:47 pm
Location: Nelspruit

Postby Big D » Sat May 09, 2009 11:13 am

Ek is nie seker of jy al die video clip gesien het nie, maar dit wys hoe die press, met 'n klein aanpassing, ook as "bow vice" gebruik kan word vir wanneer die boog bv opgestel en dit vertikaal vasgehou moet word.

Persoonlik dink ek dit sal 'n baie funksionele byvoegsel tot 'n reeds uitstekende press wees. Mens sal net moet uitwerk of die verhoging in prys vir die aanpassing nie buitensporig gaan wees nie, maar ek sal bereid wees om iets ekstra te betaal vir 'n tenk-sterk press-draw board-bow vice alles-in-een kombinasie...

Ek e-mail vir jou 'n klompie foto's van nog goed waarna ek oor die afgelope jaar of wat gekyk het om self te maak, maar waarvoor daar of net nie tyd of vaardigheid voor was nie.



Hi Andre, fantastiese idee daai, ek stem, dit sal 'n great "add on feature" wees"!! Ek sal vir jou press so draw board op sit, ek kan ook nie sien dat dit die prys met so baie sal lig nie. Los die met my vir so week of wat, laat ek 'n paar oproepe maak, dan post ek die prys!!! Great idee, dankie!!
"Calm your heart, slow your breathing and deal with what is in front of you"
User avatar
Big D
Lieutenant Colonel
Lieutenant Colonel
 
Posts: 2452
Joined: Thu Oct 23, 2008 8:57 am
Location: Boksburg

Postby Big D » Thu Jun 18, 2009 9:42 am

vir die van julle wat die presses bestel het, al die welding is gedoen, FINALLY :shock: , ek wag nou net vir die draw board brackets, wat ek vandag sal optel. Dan moet al die presse powder coating toe, en Bob's your auntie!! :wink: sal julle op hoogte hou soos wat ek aangaan, tyd is maar die vYand op die oomblik
"Calm your heart, slow your breathing and deal with what is in front of you"
User avatar
Big D
Lieutenant Colonel
Lieutenant Colonel
 
Posts: 2452
Joined: Thu Oct 23, 2008 8:57 am
Location: Boksburg

Postby jcdup » Thu Jun 18, 2009 12:30 pm

Thanks vir die update.
~
In the end time will tell...
User avatar
jcdup
Lieutenant General (Super Mod)
Lieutenant General (Super Mod)
 
Posts: 2266
Joined: Fri Jun 29, 2007 8:33 pm
Location: Kempton Park

Postby Big D » Thu Jun 18, 2009 5:42 pm

There is a pick of the draw board bracket, that will be holding the bow in position. :D

Image Image
"Calm your heart, slow your breathing and deal with what is in front of you"
User avatar
Big D
Lieutenant Colonel
Lieutenant Colonel
 
Posts: 2452
Joined: Thu Oct 23, 2008 8:57 am
Location: Boksburg

Postby Andre van Tonder » Fri Jun 19, 2009 10:39 am

Ek wag in spanning ...
It is by doing today what others won't that we will have tomorrow what others don't
User avatar
Andre van Tonder
First Lieutenant
First Lieutenant
 
Posts: 1458
Joined: Tue Jun 24, 2008 1:47 pm
Location: Nelspruit

Postby Big D » Fri Jul 03, 2009 10:13 am

Net 'n update vir die manne wat geduldig sit en wag vir hulle presse, ek het alles nou by mekaar, en moet letterlik net die finale "touches" op die outjies sit. As alles goed gaan, kyk ons seker so na Maandag Dinsdag se kant, ek moet probeer om 'n tydjie af te knip om die penne te masjien vir die hak wat op die D-loop gaan, dan's hulle klaar. ek hou julle op hoogte.

Image

Andre, jy , joune is ook reeds al so te se klaar, ons doen net die adapter wat tussen die raam en die voetstuk gaan vir jou "Swinger". joune sal seker klaar wees so teen Woensdag se kant :wink:
"Calm your heart, slow your breathing and deal with what is in front of you"
User avatar
Big D
Lieutenant Colonel
Lieutenant Colonel
 
Posts: 2452
Joined: Thu Oct 23, 2008 8:57 am
Location: Boksburg

Postby jcdup » Fri Jul 03, 2009 3:52 pm

Ek moes net gou kom loer na jou oproep. Kan nie wag nie.

Groete
~
In the end time will tell...
User avatar
jcdup
Lieutenant General (Super Mod)
Lieutenant General (Super Mod)
 
Posts: 2266
Joined: Fri Jun 29, 2007 8:33 pm
Location: Kempton Park

Postby Reinier van Rooyen » Mon Jul 13, 2009 4:52 pm

D,

Baie netjies ou maat!
80# Bowtech Allegiance @ 28"
70# Elite Envy @ 28"
Carbon Express Mayhem Hunters
Carbon Express Pile Driver Hunters
G5 Montech,T3 & Havoc
Slicktrick
Rage
Spitfire
User avatar
Reinier van Rooyen
Corporal
Corporal
 
Posts: 181
Joined: Tue May 27, 2008 5:47 pm
Location: Alberton

Next

Return to Archery DIY

cron