Mount Tragelaphus, Swartruggens

Post your hunting opportunities here, what facilities & services do you offer ...................( please post all costs/fees )

Moderators: Jakkas, Guardian, hawkster, Gerhard, jcdup, James, timspawn

Mount Tragelaphus, Swartruggens

Postby Piet Boer » Fri Jan 19, 2018 10:20 am

Goeie More Almal,
Ons het dit goed gedink om weer die plaas beskikbaar te stel vir 'n volle jaar se jagte!
Julle kan my mail by pieter@pitlhwa.co.za of watsapp op 082 921 9297 vir volledige Pryslyste!
Ons bied ook 'n jagpakket aan:

JAG PAKKET R 19 000-00
4 JAGTERS VIR 2 NAGTE
2 Blouwildebees bulle
2 Blouwildebees koeie
Jagvoertuig, akkomodasie,genoeg vuurmaakhout en slagfooie ingesluit.
Addisionele diere kan ook nog ekstra gejag word.
Vir enige verdere vrae kan julle my kontak,asb?
Mooi dag daar!
Pieter
Piet Boer
Private
Private
 
Posts: 21
Joined: Sun Jan 04, 2009 8:43 pm
Location: Swartruggens

Return to Hunting Grounds

cron