Lapolosa Africa Botswana 2016

Post your hunting opportunities here, what facilities & services do you offer ...................( please post all costs/fees )

Moderators: Jakkas, Guardian, hawkster, Gerhard, jcdup, James, timspawn

Lapolosa Africa Botswana 2016

Postby Janus Smit » Wed Nov 18, 2015 3:32 pm

Manne hier is my broer se pryslys solank vir 2016 , neem kennis dit is in pula die wisselkoers moet nog in ag geneem word wat ek dink op die stadium x 1.3 is:
LAPOLOSA GAME PRICES 2016 P.jpg
LAPOLOSA GAME PRICES 2016 P.jpg (117.44 KiB) Viewed 1010 times
Destroyer 350
Krieghoff 470
Janus Smit
Master Sergeant
Master Sergeant
 
Posts: 932
Joined: Fri Dec 28, 2012 8:08 am
Location: Middelburg Mpumalanga

Re: Lapolosa Africa Botswana 2016

Postby Woerman » Wed Nov 18, 2015 6:14 pm

Het alreeds die eerste week in Julie bespreek.
Gaan groot
User avatar
Woerman
Sergeant First Class
Sergeant First Class
 
Posts: 787
Joined: Tue May 28, 2013 8:09 pm
Location: Pretoria

Re: Lapolosa Africa Botswana 2016

Postby CT01 » Mon May 02, 2016 8:32 pm

Help asb..
kan mens met kruisboog jag?
Vleisvervoer permitte gereel maar nog nie seker met watse voertuig ons gaan ry, is dir 'n probleem om dit op die vorms te verander?
Anders as ek 'n trailer sleep met vleis in - my voertuig besobderhede op vleisvervoer permit maar nie trailer sin (gaan huur) gaan dit 'n probleem wees?

Dankie!
CT01
Recruit
Recruit
 
Posts: 6
Joined: Sun Oct 13, 2013 6:00 pm

Re: Lapolosa Africa Botswana 2016

Postby Janus Smit » Tue May 03, 2016 9:11 am

Julle mag met kruisboog daar jag - sal beter wees as jy met jou voertuig ry wat se reg. no. reeds op permitte is en net sleepwa by huur - dit sal nie pla nie - onthou net om die vleispermitte aan te stuur Botswana toe vroegtydig sodat julle uitvoer permitte daar gereel kan word , as julle die dag arriveer is julle permitte reeds in plek !
Destroyer 350
Krieghoff 470
Janus Smit
Master Sergeant
Master Sergeant
 
Posts: 932
Joined: Fri Dec 28, 2012 8:08 am
Location: Middelburg Mpumalanga


Return to Hunting Grounds