Falcodor Game Ranch Hunting Safaris 2016

Post your hunting opportunities here, what facilities & services do you offer ...................( please post all costs/fees )

Moderators: Jakkas, Guardian, hawkster, Gerhard, jcdup, James, timspawn

Falcodor Game Ranch Hunting Safaris 2016

Postby Janus Smit » Mon Jan 04, 2016 8:42 am

More almal hoop julle beleef 'n wonderlike suksesvolle 2016 vol vreugde , geluk , voorspoed en baie biltong ! Ons het besluit om die jaar net boogjag op ons twee plase een 300ha en ander een 700ha toe te laat . Ons het konsessie plase in so 50km radius van ons af gekry waar ons die geweerjagte gaan doen. Ons gaan ook die plaas oopstel vir besoekers wat net wil kom ontspan in ons selfsorg akkommodasie - R300 p/p - kinders 6-13 jaar - R150 p/p/ - aktiwiteite - paintball , kleiduif , wildsritte , swembad , visvang - slegs " catch en release " - hopenlik ontmoet ons van julle in 2016 !
Falcodor 2016.jpg
Falcodor 2016.jpg (219.08 KiB) Viewed 1745 times
Destroyer 350
Krieghoff 470
Janus Smit
Master Sergeant
Master Sergeant
 
Posts: 932
Joined: Fri Dec 28, 2012 8:08 am
Location: Middelburg Mpumalanga

Re: Falcodor Game Ranch Hunting Safaris 2016

Postby da big t » Fri Mar 04, 2016 12:53 pm

Hello Janus,

Do you have Bushpig on Bait at the moment?
people aren't afraid of the dark but rather of what hides in it......

bowtech invasion CPX 83#
450 maxxis 450 gr
313fps
g5 strikers
User avatar
da big t
Corporal
Corporal
 
Posts: 192
Joined: Sun Apr 06, 2008 1:42 pm
Location: walkerville

Re: Falcodor Game Ranch Hunting Safaris 2016

Postby Janus Smit » Mon Mar 07, 2016 11:53 am

No we dont , might start mid April again !
Destroyer 350
Krieghoff 470
Janus Smit
Master Sergeant
Master Sergeant
 
Posts: 932
Joined: Fri Dec 28, 2012 8:08 am
Location: Middelburg Mpumalanga

Re: Falcodor Game Ranch Hunting Safaris 2016

Postby JFE » Mon Jun 13, 2016 11:51 am

Nog nie seker wanneer ek gaan kan nie, maar sal graag hier in die laaste 2 weke van Julie wil draai as ek kan. Sal jou kontak nader aan die tyd as ek presies weet wanneer ek daar in Middelburg gaan wees. (weer my ou trou grond kom besoek lol)
Joshua 24:15
User avatar
JFE
Sergeant
Sergeant
 
Posts: 301
Joined: Wed Aug 25, 2010 9:07 pm
Location: Middelburg MP


Return to Hunting Grounds

cron