Jag plekke

Post your hunting opportunities here, what facilities & services do you offer ...................( please post all costs/fees )

Moderators: Jakkas, Guardian, hawkster, Gerhard, jcdup, James, timspawn

Jag plekke

Postby Pietiebun » Tue Feb 16, 2016 8:44 pm

Jis manne. Ek is opsoek na bekostigbare jagplekke in die kleinkaroo. Kan julle ouens my dalk help?
Pietiebun
Private First Class
Private First Class
 
Posts: 57
Joined: Fri Aug 21, 2009 12:28 pm

Re: Jag plekke

Postby da big t » Wed Feb 17, 2016 12:48 pm

Ek ken mense inni ooskaap met plaas waar hulle jag. dit is net nie vol toegerus vir boogjagters.
people aren't afraid of the dark but rather of what hides in it......

bowtech invasion CPX 83#
450 maxxis 450 gr
313fps
g5 strikers
User avatar
da big t
Corporal
Corporal
 
Posts: 192
Joined: Sun Apr 06, 2008 1:42 pm
Location: walkerville

Re: Jag plekke

Postby SeanS » Mon Apr 11, 2016 2:00 pm

Sal Nice wees om te weet weens ek self nou afgetrek het yzerfontein toe in die wes kaap ek het reeds n boog jag in aug maar sal graag hierdie kant van die berg n bokkie of twee wil plat trek.. ??
User avatar
SeanS
Private
Private
 
Posts: 22
Joined: Mon Aug 31, 2015 9:46 am


Return to Hunting Grounds