Kolobe Game Farm 2016

Post your hunting opportunities here, what facilities & services do you offer ...................( please post all costs/fees )

Moderators: Jakkas, Guardian, hawkster, Gerhard, jcdup, James, timspawn

Kolobe Game Farm 2016

Postby Erich » Mon Mar 07, 2016 9:01 am

Dagse manne

Ons het nog n paar datums beskikbaar vir boogjag op ons boogjagplaas naby Nylstroom.
Buite seisoen jag ons net manlik,gaan kyk op ons website http://www.kolobegamefarm.co.za watter datums is nog beskikbaar asook 2016 pryslys.Ons het ook n facebook bladsy wat jy kan gaan like met fotos van laasjaar se jagte en kampe en hides ens.Bladsy se naam is Kolobe Game Farm.

Ons is net n uur en half se ry vanaf Pta

Lekker dag
Erich Grove 0815005892
Kolobe
Mathews Monster 7
Erich
Private First Class
Private First Class
 
Posts: 83
Joined: Mon Jan 26, 2015 11:34 am
Location: Nylstroom

Return to Hunting Grounds