Mount Tragelaphus Jagplaas

Post your hunting opportunities here, what facilities & services do you offer ...................( please post all costs/fees )

Moderators: Jakkas, Guardian, hawkster, Gerhard, jcdup, James, timspawn

Mount Tragelaphus Jagplaas

Postby Piet Boer » Wed Apr 20, 2016 7:47 am

Goeie More aan almal,

Ons het dit weer goed gedink om die plaas na 2 jaar weer beskikbaar te stel vir slegs boog jagters.
Ons is in Swartruggens omgewing, ongeveer 2 uur se ry van PTA/JHB. Het 7 permanente skuilings, 4 veskuifbare skuilings by watergate en soutlek.
Hier is 'n paar pryse. Vir volledige pryslys kan julle my kontak by pieter@pitlhwa.co.za
Jagters R 500 pjpn selfsorg - Alle ekstras ingesluit by prys.
Rooibok ooi - R 1200
Rooibok ram - R 1500
Blouwildebees Koei - R 3300
Blouwildebees Bul - R 3800

Ons het 'n paar verwysings van persone op die forum wat in die verlede alreeds by ons gejag het.

Mooi dag daar en hoop om van julle te hoor.
Pieter
Piet Boer
Private
Private
 
Posts: 21
Joined: Sun Jan 04, 2009 8:43 pm
Location: Swartruggens

Re: Mount Tragelaphus Jagplaas

Postby SV MAD » Wed Apr 20, 2016 9:28 am

Hi Pieter.
Het jou SMS gestuur, laat weet asb
Elite Energy 35
80lb, 28.5DL.
Arrows: CE CXL 350 300fps (ABO), CE Piledriver 300 550gr (jag)

Hoyt Vantage Elite Plus
53lb, 28DL
Easton Eclipse X7 (Indoor)
User avatar
SV MAD
Captain
Captain
 
Posts: 1552
Joined: Tue Apr 13, 2010 12:05 pm
Location: Midrand

Re: Mount Tragelaphus Jagplaas

Postby Ican » Sat Apr 23, 2016 6:24 pm

Het ń e-pos gestuur...
Ican
Private
Private
 
Posts: 27
Joined: Sun Sep 28, 2014 12:42 pm
Location: Krugersdorp

Re: Mount Tragelaphus Jagplaas

Postby Mad Max » Sat Apr 23, 2016 11:39 pm

Piet ek het ook 'n e-pos Donderdag oggend gestuur.
Reign 6 70# 618gn 263fps 95ke 0.72 slugs
RPM 360 70# 618gn 272fps 102ke 0.75 slugs
PSE OMEN MAX 80# 950gn 233fps 114ke 0.99 slugs
GT Kinetic XT Big Game 200 spine 618gn FOC 15%
Carbon Core Nightmares 150 spine 950gn FOC 20%
Mad Max
Specialist
Specialist
 
Posts: 279
Joined: Tue Mar 26, 2013 8:14 am
Location: Alberton

Re: Mount Tragelaphus Jagplaas

Postby Piet Boer » Mon Apr 25, 2016 3:05 pm

Ek het nou 'n paar mails uitgestuur. Indien julle nie gekry het ni laatweet vir my sodat ek kan aanstuur asb?
Piet Boer
Private
Private
 
Posts: 21
Joined: Sun Jan 04, 2009 8:43 pm
Location: Swartruggens

Re: Mount Tragelaphus Jagplaas

Postby Ican » Mon Apr 25, 2016 10:29 pm

Ek het jou e-pos gekry, dankie!
Ican
Private
Private
 
Posts: 27
Joined: Sun Sep 28, 2014 12:42 pm
Location: Krugersdorp

Re: Mount Tragelaphus Jagplaas

Postby whitehunter » Thu Apr 28, 2016 4:39 pm

Hi Pieter I have sent you a e-mail
whitehunter
Recruit
Recruit
 
Posts: 2
Joined: Thu Oct 31, 2013 8:05 pm


Return to Hunting Grounds