Soek jagplek Memel / Vrede

Post your hunting opportunities here, what facilities & services do you offer ...................( please post all costs/fees )

Moderators: Jakkas, Guardian, hawkster, Gerhard, jcdup, James, timspawn

Soek jagplek Memel / Vrede

Postby JFE » Thu Jul 07, 2016 12:41 pm

Ek is opsoek na n jag geleendheid in Memel, Volksrust, Vrede area. Google gee my nie so baie keuses nie, het iemand dalk 'n direkte kontak in daardie areas. Boog en / of geweer maak nie saak nie.
Joshua 24:15
User avatar
JFE
Sergeant
Sergeant
 
Posts: 301
Joined: Wed Aug 25, 2010 9:07 pm
Location: Middelburg MP

Re: Soek jagplek Memel / Vrede

Postby Donovan Swart » Thu Jul 07, 2016 4:40 pm

Middag JFE

Ek het familie naby vrede en memel

Hulle kan jou help met blesbok dag jag.

Gee hom n lui vir meer detail:
Louis
0seven25oneone063five

Groete :thumb:
Donovan
His:Insanity CPX 82.7lbs.
Axion 7 pin sight,Vapor trail Limb driver arrow rest
Goldtip kinetic arrows,Grim reapers and African Pathfinders
Hers:Bowtech Eva Shockey 50lb
Trophy Ridge single pin sight,Vapor trail arrow rest
Carbon core arrows,Slick Tricks,SS Rage
User avatar
Donovan Swart
Private
Private
 
Posts: 23
Joined: Sun Sep 29, 2013 4:44 pm
Location: Benoni

Re: Soek jagplek Memel / Vrede

Postby JFE » Fri Jul 08, 2016 12:21 pm

Baie dankie, ek wag net vir terugvoer van elders maar sal beslis opvolg as dit deurval.
Joshua 24:15
User avatar
JFE
Sergeant
Sergeant
 
Posts: 301
Joined: Wed Aug 25, 2010 9:07 pm
Location: Middelburg MP


Return to Hunting Grounds

cron