My seun se eerste jag

Post your hunting opportunities here, what facilities & services do you offer ...................( please post all costs/fees )

Moderators: Jakkas, Guardian, hawkster, Gerhard, jcdup, James, timspawn

My seun se eerste jag

Postby henried » Tue May 02, 2017 11:33 am

My seun het die lang naweek sy eerste bok met die boog geskiet. Ons het op 'n plaas net buite Zeerust gejag.
Die grootste uitdaging vir hom was om so lank stil te sit, maar daar was meeste van die dag dier en het gehelp.

Daar was 'n baie mooi rooibok ram, kudu, vark, wat hy nie kon skiet nie. Kudu is te duur, rooibok en vark is te vinnig vir 'n eerste dier.
Attachments
IMG_3026.JPG
IMG_3026.JPG (239.07 KiB) Viewed 894 times
IMG_3033.JPG
IMG_3033.JPG (137.34 KiB) Viewed 894 times
IMG_3020.JPG
IMG_3020.JPG (191.72 KiB) Viewed 894 times
Life Christian Adventure
www.lifeca.org
User avatar
henried
Major
Major
 
Posts: 1993
Joined: Mon Jul 14, 2008 3:49 pm
Location: Vanderbijlpark

Re: My seun se eerste jag

Postby henried » Tue May 02, 2017 11:34 am

Laatmiddag het hy 'n skoot op 'n blesbok ram gevat. Ek het eers gedink hy het te laag geskiet. Die 30min wat ons moes wag vir die boer het ook nie gehelp nie. Die skoot was baie mooi en die bok het so 80m gegaan.

Persoonlik kry ek erg bok-koors as ek met die boog skiet, maar die jag was vir my 10 keer erger. Dit het gevoel om my hard in my kop klop.... :shock:
Attachments
IMG_3054.JPG
IMG_3054.JPG (358.21 KiB) Viewed 893 times
IMG_3060.JPG
IMG_3060.JPG (124.88 KiB) Viewed 893 times
Life Christian Adventure
www.lifeca.org
User avatar
henried
Major
Major
 
Posts: 1993
Joined: Mon Jul 14, 2008 3:49 pm
Location: Vanderbijlpark

Re: My seun se eerste jag

Postby Dimitri » Tue May 02, 2017 11:51 am

Well done to your son. Excellent shot.
User avatar
Dimitri
Sergeant
Sergeant
 
Posts: 483
Joined: Fri Sep 21, 2007 11:41 am

Re: My seun se eerste jag

Postby henried » Tue May 02, 2017 11:54 am

HIer is die video...

https://youtu.be/dJUQDofhwzg
Life Christian Adventure
www.lifeca.org
User avatar
henried
Major
Major
 
Posts: 1993
Joined: Mon Jul 14, 2008 3:49 pm
Location: Vanderbijlpark

Re: My seun se eerste jag

Postby Janus Smit » Tue May 02, 2017 12:44 pm

Baie geluk awesome skoot altyd lekker saam met die kinders !!!
Destroyer 350
Krieghoff 470
Janus Smit
Master Sergeant
Master Sergeant
 
Posts: 932
Joined: Fri Dec 28, 2012 8:08 am
Location: Middelburg Mpumalanga

Re: My seun se eerste jag

Postby Bernhardt » Tue May 02, 2017 12:51 pm

Well done!!!! Kan net dink dit is vir die pa (wat betaal) erg!!

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Hunting:
MONSTER MR7 @ 78# and 28.5"
Boss Hog sight 5 pin
NAP Apache rest
GoldTip Kinetic 200 @ 540gr
Rage Hypodermic, SlickTricks, Nitron, Stinger buzzcut & Killzone

Field:
Bowtech Boss @ 60#
Spot Hog Real deal 5 pin
NAP Nighthawk rest
CC Nightmare 350 @ 400gr
User avatar
Bernhardt
Sergeant First Class
Sergeant First Class
 
Posts: 835
Joined: Fri Jan 17, 2014 1:13 pm

Re: My seun se eerste jag

Postby henried » Tue May 02, 2017 1:30 pm

Ek het nooit vir hom gesê om nie te skiet as die bok vir jou kyk nie... :shock:
Life Christian Adventure
www.lifeca.org
User avatar
henried
Major
Major
 
Posts: 1993
Joined: Mon Jul 14, 2008 3:49 pm
Location: Vanderbijlpark

Re: My seun se eerste jag

Postby SV MAD » Tue May 02, 2017 1:57 pm

COngrats Hendrie
Awesome
Ek sien pa het baie bokkoors as hy daai kamera vashou jong!
Elite Energy 35
80lb, 28.5DL.
Arrows: CE CXL 350 300fps (ABO), CE Piledriver 300 550gr (jag)

Hoyt Vantage Elite Plus
53lb, 28DL
Easton Eclipse X7 (Indoor)
User avatar
SV MAD
Captain
Captain
 
Posts: 1552
Joined: Tue Apr 13, 2010 12:05 pm
Location: Midrand

Re: My seun se eerste jag

Postby MrBallistic » Tue May 02, 2017 2:13 pm

En daar is my biltong!!! :lol:

Well done DeWet, he has shot well this year indoors and practiced hard. Well deserved!!
MATHEWS HALON X COMP
MATHEWS HALON X PRO
MATHEWS Z7 MAGNUM
I shoot because I can, I want to and I enjoy therefore I continue shooting!!!!
MrBallistic
Master Sergeant
Master Sergeant
 
Posts: 983
Joined: Sun Jan 06, 2013 9:34 pm

Re: My seun se eerste jag

Postby Eraser » Tue May 02, 2017 2:51 pm

Eish Henrie, ek het dieselfde oor gekom toe my seun sy kudu geskiet het. Ek het vir ons altwee so gebewe ek vermoed ek het erns nog "Bewe krediet"
Maar daai is die lekkerste bewe!!
The Buck stops here!

2014 Bowtech Insanity CPXL 80# @ 70# 32" DL
Vapor Trail Pro V
Carbon Core Stalker 250 (568gn 15% FOC) @ 280f/s
KE 98.8ft-lb
Mom. 0.706 slugs
User avatar
Eraser
Captain
Captain
 
Posts: 1793
Joined: Wed May 13, 2009 5:02 pm
Location: Pretoria (Wonderboom Suid)

Re: My seun se eerste jag

Postby Philip Roets » Tue May 02, 2017 3:06 pm

Baie geluk.


Sent from my iPad using Tapatalk
Bowtech Insanity CPX 80lb
Easton FMJ 250 Dangerous Game
Magnus Stinger
User avatar
Philip Roets
Staff Sergeant
Staff Sergeant
 
Posts: 673
Joined: Thu Feb 06, 2014 8:51 am
Location: Worcester

Re: My seun se eerste jag

Postby Volmaan » Tue May 09, 2017 9:35 am

Uitstekende skoot! Se geluk aan jou seun
Bowtech Reign 7,70lbs
Hoyt Carbon Defiant Turbo 70lbs
Volmaan
Staff Sergeant
Staff Sergeant
 
Posts: 728
Joined: Fri Apr 26, 2013 10:30 am
Location: Pretoria

Re: My seun se eerste jag

Postby Marius30 » Wed May 10, 2017 11:38 am

Mooi gegooi baie geluk.
Image

Hoyt Vector Turbo
80#
29"
User avatar
Marius30
Staff Sergeant
Staff Sergeant
 
Posts: 532
Joined: Wed Mar 31, 2010 9:41 am
Location: Meyerton

Re: My seun se eerste jag

Postby Big D » Wed May 10, 2017 9:03 pm

Niiice Henrie, geluk aan beide van julle!! Mooi gooi :thumb: :thumb:
"Calm your heart, slow your breathing and deal with what is in front of you"
User avatar
Big D
Lieutenant Colonel
Lieutenant Colonel
 
Posts: 2452
Joined: Thu Oct 23, 2008 8:57 am
Location: Boksburg

Re: My seun se eerste jag

Postby Guardian » Wed Jun 07, 2017 3:49 pm

Baie geluk Henrie en nog meer vir jou seun!
Daar's niks wat kom by die ondervinding van daai eerste dier wat jou seun skiet en jy deel dit met hom.
Wonderlik!
Bowtech Reign 6 & Experience
600gn arrows
User avatar
Guardian
Major General (Moderator)
Major General (Moderator)
 
Posts: 4012
Joined: Sun Jul 08, 2007 2:05 pm
Location: Gold Coast, Australia

Next

Return to Hunting Grounds