Arcblind

Post your hunting opportunities here, what facilities & services do you offer ...................( please post all costs/fees )

Moderators: Jakkas, Guardian, hawkster, Gerhard, jcdup, James, timspawn

Arcblind

Postby Janus Smit » Tue Oct 31, 2017 8:45 am

Ons sukkel altyd om blesbokke in die blinds te kry - hulle vreet nie regtig voer nie en lek net bietjie sout en drink water. Ek het besluit om die nuwe Arcblind van Jacques Pienaar aan te skaf en in die middel van die area waar die ongeveer 450 blesbokke daaglik le te installeer. Die blind gee 'n 360 grade opsie met skietgate en hopenlik gaan ons volgende jaar mees suksesvol met die boog op blesbokke wees. Ek moet se die wild is reeds gewoond aan die blind en die blesbokke le teenaan die blind op 'n lekker warm dag !!!
1.jpg
1.jpg (213.72 KiB) Viewed 339 times

2.jpg
2.jpg (208.99 KiB) Viewed 339 times

3.jpg
3.jpg (96.48 KiB) Viewed 339 times
Destroyer 350
Krieghoff 470
Janus Smit
Master Sergeant
Master Sergeant
 
Posts: 932
Joined: Fri Dec 28, 2012 8:08 am
Location: Middelburg Mpumalanga

Re: Arcblind

Postby Janus Smit » Tue Oct 31, 2017 8:46 am

4.jpg
4.jpg (170.47 KiB) Viewed 338 times

5.jpg
5.jpg (129.29 KiB) Viewed 338 times

6.jpg
6.jpg (176.49 KiB) Viewed 338 times
Destroyer 350
Krieghoff 470
Janus Smit
Master Sergeant
Master Sergeant
 
Posts: 932
Joined: Fri Dec 28, 2012 8:08 am
Location: Middelburg Mpumalanga

Re: Arcblind

Postby henried » Tue Oct 31, 2017 9:23 am

Te lekker, ek dink hy gaan mooi werk.
Life Christian Adventure
www.lifeca.org
User avatar
henried
Major
Major
 
Posts: 1993
Joined: Mon Jul 14, 2008 3:49 pm
Location: Vanderbijlpark

Re: Arcblind

Postby Eraser » Tue Oct 31, 2017 9:43 am

Daai lyk na 'n plan. Ek wonder net oor die temp. binne in....... Dalk van daai mikro sproeiertjies in sit....... :roll:
The Buck stops here!

2014 Bowtech Insanity CPXL 80# @ 70# 32" DL
Vapor Trail Pro V
Carbon Core Stalker 250 (568gn 15% FOC) @ 280f/s
KE 98.8ft-lb
Mom. 0.706 slugs
User avatar
Eraser
Captain
Captain
 
Posts: 1793
Joined: Wed May 13, 2009 5:02 pm
Location: Pretoria (Wonderboom Suid)

Re: Arcblind

Postby Mad Max » Tue Oct 31, 2017 10:33 am

Dit lyk na ‘n plan, hoe kyk sy dimensies, gaan ‘nou met 30” trek lengte ‘n boog kan draw sonder om jou elmboog teen die agterkant te stamp?

Ek het selfde probeer met ‘n popup blind en myself gekoek omdat die hoogte en breedte nie voldoende is nie.

Hierdie lyk egtet beter omdat dit lyk asof die ‘n semi pit blind is.
Reign 6 70# 618gn 263fps 95ke 0.72 slugs
RPM 360 70# 618gn 272fps 102ke 0.75 slugs
PSE OMEN MAX 80# 950gn 233fps 114ke 0.99 slugs
GT Kinetic XT Big Game 200 spine 618gn FOC 15%
Carbon Core Nightmares 150 spine 950gn FOC 20%
Mad Max
Specialist
Specialist
 
Posts: 279
Joined: Tue Mar 26, 2013 8:14 am
Location: Alberton

Re: Arcblind

Postby henried » Tue Oct 31, 2017 11:00 am

...
Attachments
22489814_1875906442738646_3835716093310938716_n.jpg
22489814_1875906442738646_3835716093310938716_n.jpg (49.93 KiB) Viewed 321 times
Life Christian Adventure
www.lifeca.org
User avatar
henried
Major
Major
 
Posts: 1993
Joined: Mon Jul 14, 2008 3:49 pm
Location: Vanderbijlpark

Re: Arcblind

Postby Eraser » Tue Oct 31, 2017 11:47 am

1.77m Diameter....... Ek gaan net-net pas met stab wat uitsteek.......... Sorry Big-D gaan dit nie maak nie.........
The Buck stops here!

2014 Bowtech Insanity CPXL 80# @ 70# 32" DL
Vapor Trail Pro V
Carbon Core Stalker 250 (568gn 15% FOC) @ 280f/s
KE 98.8ft-lb
Mom. 0.706 slugs
User avatar
Eraser
Captain
Captain
 
Posts: 1793
Joined: Wed May 13, 2009 5:02 pm
Location: Pretoria (Wonderboom Suid)

Re: Arcblind

Postby Janus Smit » Tue Oct 31, 2017 12:40 pm

Kom ek help julle net gou reg - die vloer gedeelte is 800mm diep in die grond in wat dit 'n pitblind maak en die vloer gedeelte is 1.77m breed maar die dome waar die skietgate is se deursnee is 2.312m wat enige boogjagter meer as genoeg plek gee om te draw - ek het in hom gaan sit twee weke terug 28 grade buite gewees maar glad nie warm binne nie ek moet se hy is lekker ge-issoleer en meeste jagte is maar in die winter so ek hoop hy hou bietjie hitte ook - hoop dit help manne !!!
1.jpg
1.jpg (161 KiB) Viewed 313 times
Destroyer 350
Krieghoff 470
Janus Smit
Master Sergeant
Master Sergeant
 
Posts: 932
Joined: Fri Dec 28, 2012 8:08 am
Location: Middelburg Mpumalanga

Re: Arcblind

Postby Eraser » Tue Oct 31, 2017 1:07 pm

Hahaha..... nie almal van ons is "enige jagter" nie...... maar 2.3m sal werk, vir my.
The Buck stops here!

2014 Bowtech Insanity CPXL 80# @ 70# 32" DL
Vapor Trail Pro V
Carbon Core Stalker 250 (568gn 15% FOC) @ 280f/s
KE 98.8ft-lb
Mom. 0.706 slugs
User avatar
Eraser
Captain
Captain
 
Posts: 1793
Joined: Wed May 13, 2009 5:02 pm
Location: Pretoria (Wonderboom Suid)

Re: Arcblind

Postby MrBallistic » Tue Oct 31, 2017 1:47 pm

Vic

Jy kan langs n boom staan en gooi soos in n tree stand :rofl:
MATHEWS HALON X COMP
MATHEWS HALON X PRO
MATHEWS Z7 MAGNUM
I shoot because I can, I want to and I enjoy therefore I continue shooting!!!!
MrBallistic
Master Sergeant
Master Sergeant
 
Posts: 983
Joined: Sun Jan 06, 2013 9:34 pm

Re: Arcblind

Postby Egbie Compion » Wed Nov 01, 2017 3:15 pm

Hi Janus

Lyk oulik. Wat het hy jou gekos , ek is besig om 'n vriend te help om sy plaas in die Wes-Transvaal jaggereed te kry en ons sit met dieselfde probleem met die Blesbokke. Het net een ding gewonder. Die wind kan maar stoot in daardie geweste so hoe stewig is die blind se konstruksie? Sal dit wind kan vat?
Egbie
Mathews Drenalin 70#
29 Inch draw
Carbon Express Pile Driver small diameter 520gr
G5 T3 mechanical broadheads.
User avatar
Egbie Compion
Corporal
Corporal
 
Posts: 138
Joined: Wed Aug 13, 2014 5:31 pm

Re: Arcblind

Postby Janus Smit » Thu Nov 02, 2017 7:46 am

Hi Egbie - hy het my R 22k ge-installeer gekos - hy is 800mm in die grond in en sy waldikte wissel van 10-20mm - hy sal vir jare hou en die wind sal hom niks maak nie - ek moet van my blinds vervang na 5 jaar wat ek met pale gebou het daarom het ek op die besluit al is dit duur gaan dit goedkoper op die langduur vir my wees en afhangende van die grond vat dit so uur dan is hy ingesit !!
Destroyer 350
Krieghoff 470
Janus Smit
Master Sergeant
Master Sergeant
 
Posts: 932
Joined: Fri Dec 28, 2012 8:08 am
Location: Middelburg Mpumalanga

Re: Arcblind

Postby Bernhardt » Thu Nov 02, 2017 8:26 am

Hi Janus

Het al daai blinds bekyk en ek is impress. Het nog nie in een gesit nie, maar dit klink my jy het en dis nie te warm nie. Dit was ook my enigste bekommernis vir in die oopte, maar soos jy se in die winter gee jy nie rerig om oor n bietjie son nie.......... inteendeel hier in ons area soek jy son :rofl:

Dink julle gaan die blesbokke piets!!
Hunting:
MONSTER MR7 @ 78# and 28.5"
Boss Hog sight 5 pin
NAP Apache rest
GoldTip Kinetic 200 @ 540gr
Rage Hypodermic, SlickTricks, Nitron, Stinger buzzcut & Killzone

Field:
Bowtech Boss @ 60#
Spot Hog Real deal 5 pin
NAP Nighthawk rest
CC Nightmare 350 @ 400gr
User avatar
Bernhardt
Sergeant First Class
Sergeant First Class
 
Posts: 835
Joined: Fri Jan 17, 2014 1:13 pm

Re: Arcblind

Postby Renoster » Thu Nov 02, 2017 2:21 pm

Daai hide lyk great Janus! Hopenlik help dit om die blesbokke te laat bakkie ry!
Niel

Hoyt Nitrum 30
User avatar
Renoster
Corporal
Corporal
 
Posts: 106
Joined: Thu Nov 21, 2013 8:54 am

Re: Arcblind

Postby SV MAD » Fri Nov 03, 2017 1:28 pm

Awesome! Daai hide gaan baie goed werk!
Elite Energy 35
80lb, 28.5DL.
Arrows: CE CXL 350 300fps (ABO), CE Piledriver 300 550gr (jag)

Hoyt Vantage Elite Plus
53lb, 28DL
Easton Eclipse X7 (Indoor)
User avatar
SV MAD
Captain
Captain
 
Posts: 1552
Joined: Tue Apr 13, 2010 12:05 pm
Location: Midrand

Next

Return to Hunting Grounds