Wat n gesukkel!!

Post your hunting opportunities here, what facilities & services do you offer ...................( please post all costs/fees )

Moderators: Jakkas, Guardian, hawkster, Gerhard, jcdup, James, timspawn

Wat n gesukkel!!

Postby DD Guy » Wed Nov 15, 2017 10:51 am

More.
Het nou net met tannie Estelle by Vriendskap gepraat en die plaas gaan dalk verkoop word, hul neem dus nie besprekings vir volgende jaar nie.

Daar gaan nog n lekker boogjagplaas.

Ons is nou weer opsoek na n gesinsvriendelike jagplaas om veral kleiner wild te jag. Kan iemand dalk iets aanbeveel asb.

Dankie en Groete
Frans
DD Guy
Private
Private
 
Posts: 36
Joined: Tue Jun 03, 2014 2:48 pm

Re: Wat n gesukkel!!

Postby Eraser » Wed Nov 15, 2017 11:38 am

Dis nou slegte nuus. Ek self het lekker daar gejag.

http://www.nimengsafaris.com/
Baie wild.
Ons was egter daar rondom 21 Oktober en tussen die 9 jagters het ons niks geskiet nie. Dink maar die goeie reens 'n week of wat voor ons gegaan het, het dit veroorsaak.
The Buck stops here!

2014 Bowtech Insanity CPXL 80# @ 70# 32" DL
Vapor Trail Pro V
Carbon Core Stalker 250 (568gn 15% FOC) @ 280f/s
KE 98.8ft-lb
Mom. 0.706 slugs
User avatar
Eraser
Captain
Captain
 
Posts: 1793
Joined: Wed May 13, 2009 5:02 pm
Location: Pretoria (Wonderboom Suid)

Re: Wat n gesukkel!!

Postby Dimitri » Wed Nov 15, 2017 11:53 am

Buffelsdoorn Safaris
User avatar
Dimitri
Sergeant
Sergeant
 
Posts: 483
Joined: Fri Sep 21, 2007 11:41 am

Re: Wat n gesukkel!!

Postby Bernhardt » Wed Nov 15, 2017 3:20 pm

Eraser wrote:Dis nou slegte nuus. Ek self het lekker daar gejag.

http://www.nimengsafaris.com/
Baie wild.
Ons was egter daar rondom 21 Oktober en tussen die 9 jagters het ons niks geskiet nie. Dink maar die goeie reens 'n week of wat voor ons gegaan het, het dit veroorsaak.
Dus, geen wild!!

Sent from my SM-A500FU using Tapatalk
Hunting:
MONSTER MR7 @ 78# and 28.5"
Boss Hog sight 5 pin
NAP Apache rest
GoldTip Kinetic 200 @ 540gr
Rage Hypodermic, SlickTricks, Nitron, Stinger buzzcut & Killzone

Field:
Bowtech Boss @ 60#
Spot Hog Real deal 5 pin
NAP Nighthawk rest
CC Nightmare 350 @ 400gr
User avatar
Bernhardt
Sergeant First Class
Sergeant First Class
 
Posts: 835
Joined: Fri Jan 17, 2014 1:13 pm

Re: Wat n gesukkel!!

Postby DD Guy » Wed Nov 15, 2017 3:42 pm

Dankie julle. Stuur asb nog. Buffelsdoorn like baie nice. Ons teikenspesie vir hierdie jag is rooibokke ( soek ten minste 10) en ek tel by baie plase n skerp styging in hul pryse op. Ek glo dus omdat hul kwaai jagdruk ondervind en die boere hul probeer spaar.

Groete
Frans
DD Guy
Private
Private
 
Posts: 36
Joined: Tue Jun 03, 2014 2:48 pm

Re: Wat n gesukkel!!

Postby Eraser » Wed Nov 15, 2017 3:44 pm

Bernhardt wrote:........Dus, geen wild!!

Sent from my SM-A500FU using Tapatalk


Maar jy het ook nie goeie ondervinding op Vrienskap nie......... Laat mens wonder...... :rofl: :rofl: :rofl:
The Buck stops here!

2014 Bowtech Insanity CPXL 80# @ 70# 32" DL
Vapor Trail Pro V
Carbon Core Stalker 250 (568gn 15% FOC) @ 280f/s
KE 98.8ft-lb
Mom. 0.706 slugs
User avatar
Eraser
Captain
Captain
 
Posts: 1793
Joined: Wed May 13, 2009 5:02 pm
Location: Pretoria (Wonderboom Suid)

Re: Wat n gesukkel!!

Postby Eraser » Wed Nov 15, 2017 3:51 pm

DD Guy wrote:Dankie julle. Stuur asb nog. Buffelsdoorn like baie nice. Ons teikenspesie vir hierdie jag is rooibokke ( soek ten minste 10) en ek tel by baie plase n skerp styging in hul pryse op. Ek glo dus omdat hul kwaai jagdruk ondervind en die boere hul probeer spaar.

Groete
Frans


Frans, kyk net na Buffelsdoorn se trofee pryse. Rooibok 20-23" R3000, 23" en op R5000
The Buck stops here!

2014 Bowtech Insanity CPXL 80# @ 70# 32" DL
Vapor Trail Pro V
Carbon Core Stalker 250 (568gn 15% FOC) @ 280f/s
KE 98.8ft-lb
Mom. 0.706 slugs
User avatar
Eraser
Captain
Captain
 
Posts: 1793
Joined: Wed May 13, 2009 5:02 pm
Location: Pretoria (Wonderboom Suid)

Re: Wat n gesukkel!!

Postby DD Guy » Wed Nov 15, 2017 4:18 pm

Vic. Dis wat ek bedoel. Ek kan ongelukkig nie bekostig om knypkoppe teen R1500 te skiet nie. Ek nie gepla oor trofees nie. Wil net mooi vet bokke skiet.

Frans
DD Guy
Private
Private
 
Posts: 36
Joined: Tue Jun 03, 2014 2:48 pm

Re: Wat n gesukkel!!

Postby Eraser » Wed Nov 15, 2017 4:32 pm

DD Guy wrote:Vic. Dis wat ek bedoel. Ek kan ongelukkig nie bekostig om knypkoppe teen R1500 te skiet nie. Ek nie gepla oor trofees nie. Wil net mooi vet bokke skiet.

Frans


Dis presies wat ek gedink het. R3000 vir 'n bok wat so 35kg karkas gee en dan is dit nog nie eers RW nie. R1500 vir karkas van lae 20kgs

Die Rooibokke wat ek by Nimeng geskiet het, een was nie RW nie en het karkas van 36kg gegee. R2000 Die ander een was RW en karkas van 34.5Kg R3000. Daai was bietjie swaar want dit was letterlik een horing wat 23 6/8" gemeet het. RW is 23 5/8"
The Buck stops here!

2014 Bowtech Insanity CPXL 80# @ 70# 32" DL
Vapor Trail Pro V
Carbon Core Stalker 250 (568gn 15% FOC) @ 280f/s
KE 98.8ft-lb
Mom. 0.706 slugs
User avatar
Eraser
Captain
Captain
 
Posts: 1793
Joined: Wed May 13, 2009 5:02 pm
Location: Pretoria (Wonderboom Suid)

Re: Wat n gesukkel!!

Postby Egbie Compion » Wed Nov 15, 2017 4:37 pm

Frans jy kan Manny by Kiepersol Ridge in Derby ook probeer, ek sal sy nommer vir jou Whatsapp. Ek het in 2 dae 'n Eland, 'n Rooibokooi en 'n Europese bosvark daar geskiet. Ongelukkig is dit 'n kleinerige plaas en aan die einde van die seisoen het ek een heel naweek niks gsien by die hide nie. Het wel BWB, rooibokke en Gemsbokke op walk en stalk gesien, maar ek raas nog te veel as ek bekruip :(
Egbie
Mathews Drenalin 70#
29 Inch draw
Carbon Express Pile Driver small diameter 520gr
G5 T3 mechanical broadheads.
User avatar
Egbie Compion
Corporal
Corporal
 
Posts: 138
Joined: Wed Aug 13, 2014 5:31 pm

Re: Wat n gesukkel!!

Postby Bernhardt » Tue Nov 21, 2017 8:51 am

Eraser wrote:
Bernhardt wrote:........Dus, geen wild!!

Sent from my SM-A500FU using Tapatalk


Maar jy het ook nie goeie ondervinding op Vrienskap nie......... Laat mens wonder...... :rofl: :rofl: :rofl:
Hahaha. Dalk is dit ek.

Het so uitgesien dat jy my kom wys by Nimeng.........kriek kriek.........[SMILING FACE WITH OPEN MOUTH AND TIGHTLY-CLOSED EYES][SMILING FACE WITH OPEN MOUTH AND TIGHTLY-CLOSED EYES]

Sent from my SM-A500FU using Tapatalk
Hunting:
MONSTER MR7 @ 78# and 28.5"
Boss Hog sight 5 pin
NAP Apache rest
GoldTip Kinetic 200 @ 540gr
Rage Hypodermic, SlickTricks, Nitron, Stinger buzzcut & Killzone

Field:
Bowtech Boss @ 60#
Spot Hog Real deal 5 pin
NAP Nighthawk rest
CC Nightmare 350 @ 400gr
User avatar
Bernhardt
Sergeant First Class
Sergeant First Class
 
Posts: 835
Joined: Fri Jan 17, 2014 1:13 pm

Re: Wat n gesukkel!!

Postby Eraser » Tue Nov 21, 2017 10:33 am

Bernhardt wrote:........Het so uitgesien dat jy my kom wys by Nimeng.........


Dit was die plan............ :oops:
The Buck stops here!

2014 Bowtech Insanity CPXL 80# @ 70# 32" DL
Vapor Trail Pro V
Carbon Core Stalker 250 (568gn 15% FOC) @ 280f/s
KE 98.8ft-lb
Mom. 0.706 slugs
User avatar
Eraser
Captain
Captain
 
Posts: 1793
Joined: Wed May 13, 2009 5:02 pm
Location: Pretoria (Wonderboom Suid)


Return to Hunting Grounds