HHA Optimizer 5519 XL Sight Light

Have anything you think someone else may need, or need something urgently.As long as it is outdoor oriented, post it here...................

Moderators: Jakkas, Guardian, hawkster, Gerhard, jcdup, James

HHA Optimizer 5519 XL Sight Light

Postby Eraser » Mon Jul 17, 2017 8:34 am

I'm looking for sight light for my HHA single pin sight. As the years creeps up on me the eye-sight goes out the back door :shock: . Found hunting from a hide becomes almost impossible as I can not see my pin.
The sight has a Rheostat function to control how much fiber gets exposed to pick up light but even fully open I can not see it.

Thanks in advance
The Buck stops here!

2014 Bowtech Insanity CPXL 80# @ 70# 32" DL
Vapor Trail Pro V
Carbon Core Stalker 250 (568gn 15% FOC) @ 280f/s
KE 98.8ft-lb
Mom. 0.706 slugs
User avatar
Eraser
Captain
Captain
 
Posts: 1616
Joined: Wed May 13, 2009 5:02 pm
Location: Pretoria (Wonderboom Suid)

Re: HHA Optimizer 5519 XL Sight Light

Postby Philip Roets » Mon Jul 17, 2017 9:02 am

Vick ek gaan vanaand vir jou fotos whatsapp wat ek met myne gedoen het om n liggie op myne te mount. Dit werk soos n bom, raas niks en is nou al jare op die boog so.

Het n custom lig mount gemaak uit n stuk besproeing pyp T stuk. Hy skuif bo oor die Rheostat ring en jy kan dus nogsteeds jou rheostat gebruik as jy wil, maar met n liggie oo is dit nie nodig nie.


Sent from my iPad using Tapatalk
Hoyt Maxxis 31 Dangerous Game 86#
713gr FMJ Dangerous Game 250 @ 250ft/s

Bear Assault 70#
575gr FMJ 300
User avatar
Philip Roets
Staff Sergeant
Staff Sergeant
 
Posts: 571
Joined: Thu Feb 06, 2014 8:51 am
Location: Worcester

Re: HHA Optimizer 5519 XL Sight Light

Postby Eraser » Mon Jul 17, 2017 9:48 am

Dankie Philip. Waardeer

:thumb:
The Buck stops here!

2014 Bowtech Insanity CPXL 80# @ 70# 32" DL
Vapor Trail Pro V
Carbon Core Stalker 250 (568gn 15% FOC) @ 280f/s
KE 98.8ft-lb
Mom. 0.706 slugs
User avatar
Eraser
Captain
Captain
 
Posts: 1616
Joined: Wed May 13, 2009 5:02 pm
Location: Pretoria (Wonderboom Suid)

Re: HHA Optimizer 5519 XL Sight Light

Postby jcdup » Wed Jul 19, 2017 7:51 am

Haai Philip

kan jy die fotos hier ook post asb?

Dankie
~
In the end time will tell...
User avatar
jcdup
Lieutenant General (Super Mod)
Lieutenant General (Super Mod)
 
Posts: 2250
Joined: Fri Jun 29, 2007 8:33 pm
Location: Kempton Park

Re: HHA Optimizer 5519 XL Sight Light

Postby Bernhardt » Wed Jul 19, 2017 8:01 am

jcdup wrote:Haai Philip

kan jy die fotos hier ook post asb?

Dankie


Sal ook graag wil sien :mrgreen:
MONSTER MR7 @ 77# and 28.5"
Boss Hog sight
NAP Apache rest
GoldTip Kinetic 200 @ 540gr
Rage Hypodermic, SlickTricks, Nitron, Stinger buzzcut & Killzone
User avatar
Bernhardt
Staff Sergeant
Staff Sergeant
 
Posts: 647
Joined: Fri Jan 17, 2014 1:13 pm

Re: HHA Optimizer 5519 XL Sight Light

Postby Philip Roets » Wed Jul 19, 2017 8:06 am

Ek maak so Oom...

Ek het n PVC T stuk gekoop en hom maak pas. Hy skuif met moeite oor die ring en het gee geraas/vibrasie nie. Ek het n gaatjie geboor en toe sommer dat die aluminium skroefdraad van die liggie die plastiek tap... hy werk nou al 3 jaar so sonder enige probleme.

Ek moes die ring wat ek gemaak het n keep in sny om te kry dat hy ver genoeg oorskuif en nie teen die sight ring arm vasdruk nie. Op die binnekant van die ring moes ek van die plastiek weg vyl om hom te kry om oor die sight rheostat ring te skuif. Die sight pin was te helder na my sin met die lig so ek het dit sommer met n stukkie duct tape en n klein gaatjie voor die liggie gereguleer tot ek tevrede was daarmee. As die pin te helder is kan mens nie verby kyk na die teiken toe nie, veral in pik donker nag.

Image
Image
Image
Image
Image
Image


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Hoyt Maxxis 31 Dangerous Game 86#
713gr FMJ Dangerous Game 250 @ 250ft/s

Bear Assault 70#
575gr FMJ 300
User avatar
Philip Roets
Staff Sergeant
Staff Sergeant
 
Posts: 571
Joined: Thu Feb 06, 2014 8:51 am
Location: Worcester

Re: HHA Optimizer 5519 XL Sight Light

Postby Guardian » Thu Jul 20, 2017 4:53 pm

Uitstekende idee !

Daai HHA liggies en bracket vir die liggie is nogal lekker duur.
Jou idee werk perfek en kan met enige standaard liggie gebruik word. Mens moet net nie die liggie te diep indraai en die sight se fibre optic beskadig nie. Jy kan ook die ring so skuif dat die liggie net die rand vd fibre optic kolom vang. Dit kan miskien die duct tape onnodig maak?

Meeste vd liggies wat ek sien het in elk geval 3 helderheid settings, so dit help ook.
Bowtech Reign 6 & Experience
600gn arrows
PE Bow Shop
User avatar
Guardian
Major General (Moderator)
Major General (Moderator)
 
Posts: 3980
Joined: Sun Jul 08, 2007 2:05 pm
Location: Port Elizabeth

Re: HHA Optimizer 5519 XL Sight Light

Postby Philip Roets » Thu Jul 20, 2017 9:05 pm

As ek die slot in my bracket dieper maak kan ek hom diep genoeg oorskuif om minder van die fibres raak te lig. Ek dink ek sal n ander een maak en kyk hoe dit werk. My liggies het ongelukkig net n aan of af funksie, maar n dowwer liggie kan verseker die tape probleem oplos.
As ek die ring met bracket omdraai dat die liggie op die pin lig kan dit dalk nog beter werk dan gaan ek die sight ring ook beter kan sien. Dink ek moet bietjie die naweek so iets aanpak.


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Hoyt Maxxis 31 Dangerous Game 86#
713gr FMJ Dangerous Game 250 @ 250ft/s

Bear Assault 70#
575gr FMJ 300
User avatar
Philip Roets
Staff Sergeant
Staff Sergeant
 
Posts: 571
Joined: Thu Feb 06, 2014 8:51 am
Location: Worcester

Re: HHA Optimizer 5519 XL Sight Light

Postby Philip Roets » Thu Jul 20, 2017 9:19 pm

Hy lyk so met die ring omgedraai en die tape afgetrek.
Image

En so lyk hy soos ek hom gewoontlik skiet net met die tape wat nou afgetrek is.
Image

Omdat ek met n Anchorsight skiet maak dit nie vir my saak as ek nie die sight ring kan sien nie. En het gevind hoe minder lig daar op die sight is hoe beter sien mens n teiken wat belig is. Lig op die sight maak n donker teiken moeiliker om te sien. Wat ook die rede is vir die dowwe pennetjie waarmee ek skiet. Vir mense wat met n peep skiet gaan die bracket wat agter die sight sit en die ring ook belig beter werk.



Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Hoyt Maxxis 31 Dangerous Game 86#
713gr FMJ Dangerous Game 250 @ 250ft/s

Bear Assault 70#
575gr FMJ 300
User avatar
Philip Roets
Staff Sergeant
Staff Sergeant
 
Posts: 571
Joined: Thu Feb 06, 2014 8:51 am
Location: Worcester

Re: HHA Optimizer 5519 XL Sight Light

Postby jcdup » Fri Jul 21, 2017 7:32 am

Verbrands vernuftig!

Dankie Philip. Ek gaan dit verseker probeer :thumb:
~
In the end time will tell...
User avatar
jcdup
Lieutenant General (Super Mod)
Lieutenant General (Super Mod)
 
Posts: 2250
Joined: Fri Jun 29, 2007 8:33 pm
Location: Kempton Park

HHA Optimizer 5519 XL Sight Light

Postby Philip Roets » Fri Jul 21, 2017 7:40 am

Het bietjie aan die een verander en hom tot n mate opgevoeter.... maar dink die algemene plan is nou beter.

Image

Nou kan hy deur die gaatjie indie sight ring skyn en net die pin verlig.

Wat hom nou beter maak is dat die fibres soos hy veronderstel is om te werk met die rheostat in gewone lig te verstel.

Of werk soos voorheen en op die fibres skyn.
Image
Of voor op die pin en sight ring skyn.
Image


Ek het ongelukkig die skroefdraad in die plastiek gestrip en moes toe n grooter thread stuk insit wat maak dat die liggie nie so wyd skyn soos voorheen nie. Dink as ek n nuwe een maak waar ek die liggie sonder die ekstra stukkie kan insit gaan hy beter werk.


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Hoyt Maxxis 31 Dangerous Game 86#
713gr FMJ Dangerous Game 250 @ 250ft/s

Bear Assault 70#
575gr FMJ 300
User avatar
Philip Roets
Staff Sergeant
Staff Sergeant
 
Posts: 571
Joined: Thu Feb 06, 2014 8:51 am
Location: Worcester

Re: HHA Optimizer 5519 XL Sight Light

Postby Bernhardt » Fri Jul 21, 2017 11:19 am

Philip Roets wrote:Of werk soos voorheen en op die fibres skyn.
Image
Of voor op die pin en sight ring skyn.
Image


Philip, ek hou meer van die 2de bok se skoot plasing, dalk nog n duim op :mrgreen: :rofl:

Goeie plan as die HHA se liggies so duur is!!!! Ek soek nog n liggie wat ook 3 verskillende skerphede het. Moes toe ek my bosvark gaan skiet het so baie tape plak om nie die lig van anderkant af te sien nie, en al wat die PH by hom gehad het was pienk tape, nie eersgeweet jy kry pienk duct tape nie :shock:
Attachments
20141229_231352.jpg
20141229_231352.jpg (99.03 KiB) Viewed 16 times
MONSTER MR7 @ 77# and 28.5"
Boss Hog sight
NAP Apache rest
GoldTip Kinetic 200 @ 540gr
Rage Hypodermic, SlickTricks, Nitron, Stinger buzzcut & Killzone
User avatar
Bernhardt
Staff Sergeant
Staff Sergeant
 
Posts: 647
Joined: Fri Jan 17, 2014 1:13 pm

Re: HHA Optimizer 5519 XL Sight Light

Postby Philip Roets » Fri Jul 21, 2017 11:40 am

Hy staan bietjie QA so ek dink weer die eerste een is beter.... in die kielie bak. Maar soos hy staan ek kyk stringjump hy los onderdeur n pyl as mens sou waag om te skiet....

Die pienk tape sou my redelik bekommer het vir so lank alleen die donker in vaar saam met hom...


As jy nie iets met Force reg kry nie, gebruik jy nie genoeg Force nie!
Hoyt Maxxis 31 Dangerous Game 86#
713gr FMJ Dangerous Game 250 @ 250ft/s

Bear Assault 70#
575gr FMJ 300
User avatar
Philip Roets
Staff Sergeant
Staff Sergeant
 
Posts: 571
Joined: Thu Feb 06, 2014 8:51 am
Location: Worcester

Re: HHA Optimizer 5519 XL Sight Light

Postby Bernhardt » Fri Jul 21, 2017 12:38 pm

Philip Roets wrote:Hy staan bietjie QA so ek dink weer die eerste een is beter.... in die kielie bak. Maar soos hy staan ek kyk stringjump hy los onderdeur n pyl as mens sou waag om te skiet....

Die pienk tape sou my redelik bekommer het vir so lank alleen die donker in vaar saam met hom...


As jy nie iets met Force reg kry nie, gebruik jy nie genoeg Force nie!


Sy agterlyf is baie QA maar voorlyf nie so baie omdat hy na jou kyk. Het al sulke skote gesien waar ouens dan laag in kieliebak ingaan en net niks tref nie, te agter.

Hy sal moet 10 blikkies redbull in he om onderdeur my pyl te gaan op 20 yards. Al kyk hy my in die oe!!! :shoot:

Moet se daai pienk tape het my gepla maar PH het my verseker dat vark dit nie sal sien in nag nie, hy was toe reg!
MONSTER MR7 @ 77# and 28.5"
Boss Hog sight
NAP Apache rest
GoldTip Kinetic 200 @ 540gr
Rage Hypodermic, SlickTricks, Nitron, Stinger buzzcut & Killzone
User avatar
Bernhardt
Staff Sergeant
Staff Sergeant
 
Posts: 647
Joined: Fri Jan 17, 2014 1:13 pm

Re: HHA Optimizer 5519 XL Sight Light

Postby sPRINGHAAS » Fri Jul 21, 2017 2:00 pm

Philip Roets wrote:As jy nie iets met Force reg kry nie, gebruik jy nie genoeg Force nie!


Soms is daai verseker van toepassing maar so is die teenoorgetselde ook waar en my pa het altyd gesê: "Jy moet pasop vir force, want met force kan jy jou vinger in jou gat ook afbreek!" :shock:

Ek kan nou nie sien hoe dit van die bok se perspektief af lyk nie maar ek hou van opsie 1 waar hy op die fibers skyn. Lyk of daar minder oortollige lig is wat jou dalk kan weggee of na jou kant toe skyn in die aand. Ook beter om dalk in die donker n besluit te maak as jy beplan om in donker te skiet, want dan kan wat in die dag by lae lig werk maklik weer te helder wees.
Mathews Monster MR7
sPRINGHAAS
Corporal
Corporal
 
Posts: 158
Joined: Mon May 13, 2013 10:53 pm
Location: Mpumalanga

Next

Return to FOR SALE & WANTED