2018 Forum Jag en kuier

All club events can be posted here.....................

Moderators: Jakkas, Guardian, hawkster, Gerhard, jcdup, James

Re: 2018 Forum Jag en kuier

Postby henried » Tue Aug 08, 2017 1:36 pm

Hierdie naweke was 'n groot ding so paar jaar terug, die ondersteuning was groot.
Die een wat ek by gewwon het het almal nie gejag nie, boog en geweer kon gebruik word vir as jy wou jag. Op Karoi kon jy beide doen.
As ek reg onthou het Vic lekker pret shoots ook sommer so tussen deur gehou met 'n paar pryse.
Life Christian Adventure
www.lifeca.org
User avatar
henried
Major
Major
 
Posts: 1985
Joined: Mon Jul 14, 2008 3:49 pm
Location: Vanderbijlpark

Re: 2018 Forum Jag en kuier

Postby Bernhardt » Tue Aug 08, 2017 10:25 pm

Ja hierdie Vick ou het lui geword :P

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Hunting:
MONSTER MR7 @ 78# and 28.5"
Boss Hog sight 5 pin
NAP Apache rest
GoldTip Kinetic 200 @ 540gr
Rage Hypodermic, SlickTricks, Nitron, Stinger buzzcut & Killzone

Field:
Bowtech Boss @ 60#
Spot Hog Real deal 5 pin
NAP Nighthawk rest
CC Nightmare 350 @ 400gr
User avatar
Bernhardt
Sergeant First Class
Sergeant First Class
 
Posts: 812
Joined: Fri Jan 17, 2014 1:13 pm

Re: 2018 Forum Jag en kuier

Postby MrBallistic » Wed Aug 09, 2017 6:27 am

Pasop, Vic skiet nuwe pyle en hulle skiet raak! :rofl:
MATHEWS HALON X COMP
MATHEWS HALON X PRO
MATHEWS Z7 MAGNUM
I shoot because I can, I want to and I enjoy therefore I continue shooting!!!!
MrBallistic
Master Sergeant
Master Sergeant
 
Posts: 969
Joined: Sun Jan 06, 2013 9:34 pm

Re: 2018 Forum Jag en kuier

Postby henried » Wed Aug 09, 2017 7:22 am

Die 2 forums was maar stil die laaste paar jaar, daar is weer lewe in die een, so gaan groot.
Life Christian Adventure
www.lifeca.org
User avatar
henried
Major
Major
 
Posts: 1985
Joined: Mon Jul 14, 2008 3:49 pm
Location: Vanderbijlpark

Re: 2018 Forum Jag en kuier

Postby Eraser » Tue Sep 12, 2017 8:26 am

Dinge gebeur in die agtergrond...... hou die spasie dop!!
The Buck stops here!

2014 Bowtech Insanity CPXL 80# @ 70# 32" DL
Vapor Trail Pro V
Carbon Core Stalker 250 (568gn 15% FOC) @ 280f/s
KE 98.8ft-lb
Mom. 0.706 slugs
User avatar
Eraser
Captain
Captain
 
Posts: 1752
Joined: Wed May 13, 2009 5:02 pm
Location: Pretoria (Wonderboom Suid)

Re: 2018 Forum Jag en kuier

Postby henried » Tue Sep 12, 2017 8:39 am

Ek hoop mooi pryse ook... :thumb:
Dankie Vic.
Life Christian Adventure
www.lifeca.org
User avatar
henried
Major
Major
 
Posts: 1985
Joined: Mon Jul 14, 2008 3:49 pm
Location: Vanderbijlpark

Re: 2018 Forum Jag en kuier

Postby Eraser » Fri Sep 22, 2017 12:53 pm

Groot dankie aan Janus. Hy gee ons 'n baie goeie "DEAL" vir 'n Forum naweek.

Datum 16-18 Augustus 2018

Daar is slaap plek vir 86 gaste so ons kan sommer van die begin ons vroue/mans en kinders by sit dan kuier ons lekker saam.

Verblyf vir die forumjag teen R250 p/p/p/nag, ongeag jagter of nie-jagter en kinders 6-12 teen R125 p/k/p/nag, kinders onder 6 is gratis.
Dit is alles selfsorg en sluit jagters se jagfooie, slagfooie alles in daar word net ekstra vir wild betaal wat gejag is.
Lapa gedeelte met swembad en boma en alle nodige eetgerei, glase, volledige kombuis ens daai naweek teen geen koste vir ‘n gesamentlike punt om te braai , kos te maak en te kuier.

Janus wrote:Aangesien ek nie baie boogjagters deur die seisoene het nie het ek die wild op 300ha geskuif waar ek 5 blinds het na die 700ha waar ek net 6 blinds het wat elk net 2 jagters kan vat – die blinds daar is nie baie groot nie maar ek sal die blinds vroeg begin werk in die nuwe jaar om seker te maak hulle is aktief teen die tyd wat die forumjag is – dan hoop ek nie die grootte van ‘n blind sal baie van ‘n issue wees as daar baie wild voor hulle staan nie.

Seker mens kan twee sessies per dag doen 6-12 in oggend en volgende groep 1 – 6 middag dan die volgende dag ruil hulle weer of so iets ek weet nie ??

Ek is ongelukkig die enigste plaas in my omgewing wat jag en veral boogjag die naaste een is so 45km van my af wat net geweerjag is waarvan ek weet daar is heel moontlik ander wat ek nie van weet nie.


Mense, die is verby GREAT!! Kom ons begin nou al beplan vir daai naweek dan gaan ons GROOT.
Gaan loer hier na wat ons kry vir daai geld!!! http://www.falcodorgameranch.co.za/index.html

Google map location: https://www.google.co.za/maps/place/Fal ... d29.549617
The Buck stops here!

2014 Bowtech Insanity CPXL 80# @ 70# 32" DL
Vapor Trail Pro V
Carbon Core Stalker 250 (568gn 15% FOC) @ 280f/s
KE 98.8ft-lb
Mom. 0.706 slugs
User avatar
Eraser
Captain
Captain
 
Posts: 1752
Joined: Wed May 13, 2009 5:02 pm
Location: Pretoria (Wonderboom Suid)

Re: 2018 Forum Jag en kuier

Postby Janneman81 » Fri Sep 22, 2017 1:03 pm

Dit is awesome... Ek boek sommer nou daai Datum :wink:
Bowtech Insanity CPX @ 70# 30" DL
Spott Hogg Tommy Hogg Single Pin Sight
Medusa Drop-away Rest
Carbon Core Stalker Arrows @ 540gr., 125Gr Slick Trick BH's
Litty Bitty Goose Release
Proud SABA Member: http://www.sabowhunting.co.za/SABA/ASP/ ... About%20Us
User avatar
Janneman81
Private First Class
Private First Class
 
Posts: 76
Joined: Thu Jan 15, 2015 12:38 pm
Location: Homestead, Germiston

Re: 2018 Forum Jag en kuier

Postby jcdup » Mon Sep 25, 2017 3:36 pm

Goeie werk Vick en Janus. Sien baie uit daarna!
~
In the end time will tell...
User avatar
jcdup
Lieutenant General (Super Mod)
Lieutenant General (Super Mod)
 
Posts: 2265
Joined: Fri Jun 29, 2007 8:33 pm
Location: Kempton Park

Re: 2018 Forum Jag en kuier

Postby SV MAD » Tue Sep 26, 2017 8:25 am

ek en die familie is ook in!
Elite Energy 35
80lb, 28.5DL.
Arrows: CE CXL 350 300fps (ABO), CE Piledriver 300 550gr (jag)

Hoyt Vantage Elite Plus
53lb, 28DL
Easton Eclipse X7 (Indoor)
User avatar
SV MAD
Captain
Captain
 
Posts: 1536
Joined: Tue Apr 13, 2010 12:05 pm
Location: Midrand

Re: 2018 Forum Jag en kuier

Postby Egbie Compion » Thu Sep 28, 2017 2:59 pm

Wil hierdie een nie mis nie, As die bankbestuurder instem is ek en die familie ook in :lol: :lol:
Egbie
Mathews Drenalin 70#
29 Inch draw
Carbon Express Pile Driver small diameter 520gr
G5 T3 mechanical broadheads.
User avatar
Egbie Compion
Corporal
Corporal
 
Posts: 130
Joined: Wed Aug 13, 2014 5:31 pm

Re: 2018 Forum Jag en kuier

Postby SV MAD » Thu Sep 28, 2017 4:48 pm

Egbie Compion wrote:Wil hierdie een nie mis nie, As die bankbestuurder instem is ek en die familie ook in :lol: :lol:

bankbestuurder se moer, se jy het klaar geboek, dan kan hulle nou kwaad wees en klaarkry met dit! :twisted: :twisted:
Elite Energy 35
80lb, 28.5DL.
Arrows: CE CXL 350 300fps (ABO), CE Piledriver 300 550gr (jag)

Hoyt Vantage Elite Plus
53lb, 28DL
Easton Eclipse X7 (Indoor)
User avatar
SV MAD
Captain
Captain
 
Posts: 1536
Joined: Tue Apr 13, 2010 12:05 pm
Location: Midrand

Re: 2018 Forum Jag en kuier

Postby henried » Thu Sep 28, 2017 5:15 pm

Is daar ń huur-koop-plan vir ons, of lay buy... 8)
Life Christian Adventure
www.lifeca.org
User avatar
henried
Major
Major
 
Posts: 1985
Joined: Mon Jul 14, 2008 3:49 pm
Location: Vanderbijlpark

Re: 2018 Forum Jag en kuier

Postby Bernhardt » Thu Sep 28, 2017 6:19 pm

henried wrote:Is daar ń huur-koop-plan vir ons, of lay buy... 8)
Lay buy her for a while and then go hunting!!!

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Hunting:
MONSTER MR7 @ 78# and 28.5"
Boss Hog sight 5 pin
NAP Apache rest
GoldTip Kinetic 200 @ 540gr
Rage Hypodermic, SlickTricks, Nitron, Stinger buzzcut & Killzone

Field:
Bowtech Boss @ 60#
Spot Hog Real deal 5 pin
NAP Nighthawk rest
CC Nightmare 350 @ 400gr
User avatar
Bernhardt
Sergeant First Class
Sergeant First Class
 
Posts: 812
Joined: Fri Jan 17, 2014 1:13 pm

Previous

Return to Clubs, Events & Competitions