Springbok jag

Any tips for the boys and girls going into the hunting field......please post them here

Moderators: Jakkas, Guardian, hawkster, Gerhard, jcdup, James, timspawn

Springbok jag

Postby Pietiebun » Wed Jul 26, 2017 8:21 pm

Naand manne.
Ek soek bietjie raad. Hier by my buurman is n klompie springbokke en hy het gesê ek kan maar vir my tweetjies kom klits. Die veld is baie plat en die bossies is vrek klein. Watter tegniek kan ek gebruik om hulle in bowrange te kry. Is daar n tipe decoy wat ek kan maak. Hulp sal waardeer word.
Pietiebun
Private First Class
Private First Class
 
Posts: 50
Joined: Fri Aug 21, 2009 12:28 pm

Re: Springbok jag

Postby henried » Wed Jul 26, 2017 10:03 pm

Ek sal ń feeder gebruik, wat gestel is om 2 keer ń dag so 500g te gooi. My feeder kan amper 30 dae gooi.

Popup blind is die maklikste, ek sal hulle eer kry om te kom eet voor ek die popup op sit.

Waar is jy in die land?
Life Christian Adventure
www.lifeca.org
User avatar
henried
Major
Major
 
Posts: 1991
Joined: Mon Jul 14, 2008 3:49 pm
Location: Vanderbijlpark

Re: Springbok jag

Postby Pietiebun » Thu Jul 27, 2017 2:50 pm

Die probleem is daar is ander diere soos beeste en skape ook en dan gaan die feeder bietjie duur word. Ekt gedink om van daai life size springbok teikens op karton te plak en uit te knip en dan vir n decoy te gebruik. N ou oom het my anderdag gese hulle het stukkies toilet papier aan die bossies geblind en n soort van n thunel gemaak dat die bokke moet stap tot waar hulle wegkruip. Ek het netgese oo. Hehe.
Pietiebun
Private First Class
Private First Class
 
Posts: 50
Joined: Fri Aug 21, 2009 12:28 pm

Re: Springbok jag

Postby Guardian » Sat Jul 29, 2017 3:57 pm

Jy het die regte idea daar met die decoy.

'n Pel van my het 'n life size springbok teiken uitgesny en op karton geplak wat hy ook sny om die teiken te pas. Dit toe in die hoek van die kamp laat staan en die bokke bietjie laat roer in die kamp. Dan hardloop hulle tot by die decoy en stop daar omdat hulle dink daai decoy bok staan daar omdat dit veilig is. En die springbokke kyk heeltyd terug na waar die aanjaers is.
Nou as jy 'n natuurlike tipe hide kan setup waar jy hulle heen kan roer en jy sit die decoy so 20 tree voor jou (maak seker die decoy kan net dwars gesien word deur hulle as hy 2D is), dan kan jy dalk 'n skoot kry.
Bowtech Reign 6 & Experience
600gn arrows
User avatar
Guardian
Major General (Moderator)
Major General (Moderator)
 
Posts: 4009
Joined: Sun Jul 08, 2007 2:05 pm
Location: Gold Coast, Australia


Return to Bowhunting Tips

cron